SHES Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jacobus S - Jun 2024
Algehele gradering
Mooi plekkie in 'n stil gebied.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Jacobus
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Jy is welkom om weer te bespreek.
Vriendelike Groete,
Cornelia
Heidi O - Jun 2024
Algehele gradering
Great.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie vir u resensie, Heidi Olivier. Ons waardeer u ondersteuning. Dis goed om te weet dat julle die verblyf gerieflik gevind het. Hoop om julle weer te kan verwelkom.
Blessing G M - Jun 2024
Algehele gradering
The stay was great, the room was safe and clean with everything I needed.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thank you for your feedback. It's much appreciated. You're welcome to book again.
Dean P - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome, will be back.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thank you for your review, Dean Pitt. It's much appreciated.
You are welcome to book again.
Angie B - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Angie,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Julle was wonderlike gaste. Glo ons sal julle weer sien.
Madelein K - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, veilig, rustige omgewing.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi Madelein. Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek glo ons sal julle weer sien.
Theuns L - Mei 2024
Algehele gradering
Maklik bereikbaar en veilig.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer. Glo ons sal julle weer sien.
Vriendelike groete, Cornelia.
Charlene B - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende, skoon en gerieflike verblyf!
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, ek waardeer dit opreg. Ons is verheug om te hoor u en u gesin het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete, Cornelia
Roelien D - Apr 2024
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Roelien, waardeer dit opreg. Dit is aangenaam om te weet u het u verblyf geniet en dat u tevrede was met wat u ontvang het. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete, Cornelia
Leani J - Apr 2024
Algehele gradering
Tuisgevoel.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Julle was wonderlike gaste gewees. Hoop om julle weer te sien.
Quintus O - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker cosy en rustig.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om u hier te kon gehad het. Hoop om u weer te sien.
Carine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde. Probeer gerus.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Waardeer dit opreg. Julle was uitstekende gaste.
Mathew W - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrou altyd beskikbaar en bereid om te help waar sy kan.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Dit was aangenaam om julle hier te kon gehad het.
Vriendelike groete, Cornelia
Gerhard V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Skoon en gemaklike verblyf. Goeie waarde vir geld.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie vir u resensie, dit word opreg waardeer. Dis aangenaam om te hoor u het waarde vir u geld ontvang. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Cornelia.
Abraham J D - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie dat julle die resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat jou verblyf gerieflik was. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Leonie F - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie dat julle die resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat jou verblyf gerieflik was. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.
Fanie En Rentia S - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename oornag verblyf.
SHES Self-Catering se terugvoer
Dankie dat julle jou resensie met ons en die gemeenskap deel. Ons is bly om te hoor dat julle verblyf gerieflik was en dat alles perfek was en julle baie gemaklik was. Ons sien daarna uit om julle weer by SHES self-sorg eenhede te verwelkom.
Nokulunga J - Jan 2024
Algehele gradering
Loved everything, just no WiFi. Had a peaceful night's sleep after a refreshing.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thanks for your review.
I also enjoyed your stay with us.
It was nice meeting you and the kids.
We have some problems with the network, therefore the WiFi is not always available.
Refilwe M - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
SHES Self-Catering se terugvoer
Thank you for your review. I'm happy to know that you enjoyed your stay with us. You are welcome to book with us again.
Theuns L - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
SHES Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering.
Ek waardeer dit opreg.
Julle was ook super gaste, ons waardeer julle ondersteuning.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Hlompo L - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
SHES Self-Catering se terugvoer
Julle was uitmuntende gaste. Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
David J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, Cornelia is baie aangenaam en gasvry. Sy gaan uit haar pad om dit vir die gaste lekker en gemaklik te maak.
SHES Self-Catering se terugvoer
Hi,
Thank you for your feedback and your support.
Hope to see you again.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap