SHES Self-Catering
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
Vanaf
R480R432 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SHES Selfsorg-eenhede is op 'n woonerf met 'n privaat ingang in Kimberley, Cassandra geleë. Die verblyf is gerieflik en bied verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, klein gesin, sakereisiger of 'n kontrakteur.
Elke oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n dubbelbed, enkelslaapbank, kombuisie en 'n badkamer met wasbak, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek. Die afdak is 2,2 m hoog en die perseel is dus nie geskik vir voertuie wat groter as dit is nie.
Die verblyf maak gebruik van 'n JoJo-tenk en boorgatwater, wat vars en skoon is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink SHES Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang