Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SHES Self-Catering

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R480 R432 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SHES Selfsorg-eenhede is op 'n woonerf met 'n privaat ingang in Kimberley, Cassandra geleë. Die verblyf is gerieflik en bied verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, klein gesin, sakereisiger of 'n kontrakteur.

Elke oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n dubbelbed, enkelslaapbank, kombuisie en 'n badkamer met wasbak, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek. Die afdak is 2,2 m hoog en die perseel is dus nie geskik vir voertuie wat groter as dit is nie.

Die verblyf maak gebruik van 'n JoJo-tenk en boorgatwater, wat vars en skoon is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Regie D
5.0
It's safe and very quiet. I loved it. I was free and the people were so nice. I would definitely sleep here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hannes P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en rustig. Sal weer oorstaan indien nodig. Ons het baie lekker gekuier. Net een nag oorgestaan op pad Johannesburg toe.
Sep 2024
Fanie S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornagplek! Cornelia se diens en ontvangs was uitstekend! Baie lekker gebly. Gemaklike oornagplek en dit is toegerus met wat jy nodig het.
Aug 2024
Anita B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik woonstel en gasvrou. Was net vir een aand, maar sal definitief weer gaan. Puik diens en baie gerieflik.
Jul 2024
Wilicia E
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek, netjies en vriendelike ontvangs. Inderdaad was dit 'n aangename tydjie by SHES Self-Catering. Alles was perfek!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink SHES Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf R480
R480 R432
per nag, vir 2 mense
Vanaf R480
R480 R432
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lardner Burke-laan 2, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192f4864b6ad81b4cb411d49a9c8474ad38ffb0be22ee2ae7cebe44e5087ea9f495a6948bcfc25764b026abd0a855349f18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R432 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 2 Lardner Burke Avenue Cassandra 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7401707 24.792367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang