Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ships Bell Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Cecilia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Beautiful and lovely. Everything was exactly as the ad and pictures describe. Lovely, calm, relaxed, neat and a welcoming break away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vinnige wegbreek. Die eenheid is baie goed geleë met 'n pragtige uitsig. Alles is mooi skoon en netjies. Kommunikasie vanaf gasheer baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik lekker, puik uitsig oor die hawe. Rustig en het heerlik gekuier! Aangenaam verras! Die eenheid was netjies, volledig toegerus en by restaurante. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was 'n fantastiese, baie skoon netjiese eenheid met 'n baie mooi uitsig. Dit was 'n fantastiese, baie skoon netjiese eenheid met 'n baie mooi uitsig. Dit was verby lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Fantastiese en onvergeetlike ervaring. Fantastiese ervaring en verblyf gewees en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sp E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Baie lekker gekuier en ontspan! Baie oulike plek! Goeie ligging en great restaurant loop attend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Grewar O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Woonstel groot genoeg vir 2 mense. Balkon met hawe uitsig. Ons het lekker gebly. Mooi uitsig oor hawe en met goeie eetplekke om van te kies. Lugversorging kort egter.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magdél C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Loved it. Loved it, awesome view and no need to walk anywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflike oorslaap akkommodasie. Ons het die aand baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Tevrede - sal weer daar bespreek. Baie mooi uitsig en moderne, netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

The Mgr -
Jeanine

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bfe1cf682622874f75e295645d20159188d8e20b61443e3b878eebb684eac1a711566fac91cab422dc8afcc899f049d5159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Triton Avenue The Ships Bell 1A - Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.1848897812 24.852413131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456