Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ships Bell Apartments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ships Bell Apartments bied moderne en smaakvol versierde ateljeewoonstelle in die Ships Bell-kompleks in Port St. Francis, met 'n lieflike uitsig oor die hawe.

Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartslaapbank wat geskik is vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Verder is daar 'n platskerm-TV met gratis Netflix en gratis WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster.

Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike randvloeiswembad en 'n kafee op die swembaddek met 'n uitsig oor die hawe.

Die ateljeewoonstelle is binne loopafstand van Mauro's Italian Restaurant, Balobi Seafood Market en Deli, en Chokka Block Restaurant. Bella's op die grondverdieping bied ook ontbyt, middagete en aandete. Daar is ook 'n klein winkel, hardeware en ander winkels by Post St. Francis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Maryna D
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige wegbreek. Die eenheid is baie goed geleë met 'n pragtige uitsig. Alles is mooi skoon en netjies. Kommunikasie vanaf gasheer baie goed.
Jan 2025
Judy V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker, puik uitsig oor die hawe. Rustig en het heerlik gekuier! Aangenaam verras! Die eenheid was netjies, volledig toegerus en by restau...
Sien meer
Jan 2025
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n fantastiese, baie skoon netjiese eenheid met 'n baie mooi uitsig. Dit was 'n fantastiese, baie skoon netjiese eenheid met 'n baie mooi uits...
Sien meer
Jan 2025
Magdél C
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Loved it, awesome view and no need to walk anywhere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Suzanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike oorslaap akkommodasie. Ons het die aand baie geniet.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

The Mgr -
Jeanine

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ships Bell Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-laan, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franicsbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bfe1cf682622874f75e295645d20159188d8e20b61443e3b878eebb684eac1a711566fac91cab422dc8afcc899f049d5159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Triton Avenue The Ships Bell 1A - Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.1848897812 24.852413131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang