Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shonalanga

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shonalanga, wat 'Die ondergaande son' beteken, is 'n heerlike vakansiehuis wat direk bokant die geliefde Grotto-strand in Hermanus geleë is. Met 'n asemrowende uitsig oor die strand en verder bied dit 'n rustige toevlugsoord. Gaste kan 'n kort staptog deur die betowerende melkhoutwoud geniet om die strand te bereik.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en spog met 'n uitsig oor die bome en fynbos daarbuite. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Dit maak oop na 'n privaat patio, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n knus kaggel vir die wintermaande. Die huis het ook 'n sterk omskakelaar wat tydens enige kragonderbrekings sal inskop.

Gaste kan met die versierde paadjie afdwaal na die uitgestrekte agtertuin, 'n toevlugsoord waar voëls volop is. Die oorgenoeg spasie is perfek vir kinders om te speel, en daar is 'n onderdakbraai-area met sitplek. Daar is veldryparkeerplek aan die voorkant beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Sweeds

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hermanus Homes
Holiday

Eiendomme 17

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10de Straat 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 375
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 375
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 218, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b075c2951f39d857df5495cf6eb022d5adbba7a2f5063fa9748f11be5e14cbce706a9e0b1cf0b6846fbbd0b9e3791773e25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag (plek vir 6) 218 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.41186935627 19.289372018385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang