Seapearl Oceanfront Villa and Cottage
Beskrywing
Hierdie kothuis bied verblyf aan 6 gaste. Dit het 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, eetarea, en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed kan omskep word. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dar is 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, gasstoof, elektriese stoof en yskas-vrieskas toegerus is. Die wasgoedkamer het 'n wasmasjien en tuimeldroër en daar is ook braaigeriewe. Twee van die slaapkamers en die sitarea lei na 'n groot stoep met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied verblyf aan 6 gaste en het 3 en suite-slaapkamers waarvan elk 'n koninggrootte-bed het. Die slaapkamers het elk 'n onbelemmerde uitsig oor die see. In die hoofslaapkamer is 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad en die ander 2 slaapkamers se en suite-badkamers het elk 'n stort. Die slaapkamers is bo. Onder is 'n oopplan-leefarea met 'n -sitarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, mikrogolf, gasstoof, elektriese stoof en yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, asook 'n gastebadkamer op die hoofverdieping. Die sitarea lei na 'n groot stoep met 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Branderdraaistraat 28, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang