Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nikki P
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Lovely house. Great views. Lovely house. Great views. Host was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Naweek saam met vriende. Huis is baie ruim en goed toegerus. Pragtige see-uitsig vanaf balkonne. Slaapkamers het gerieflike beddens en genoeg spasie met groot badkamers. Sal aanbeveel dat stortkoppe opgradeer word. Die binnebraai is lieflik en maak die leefarea lekker warm vir die koue aande. Kombuis is goed ingerig met genoeg spasie en alles wat nodig is. Skottelgoedwasser kort dalk diens, het nie skoon gewas.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martinette H
1 nag
5.0
Mei 2019

Wonderlike verblyf as mens uitgerus wil huis toe gaan! Shores Edge is 'n pragtige huis weg van die huis af. Die atmosfeer voel soos vakansie, diens is vriendelik en behulpsaam en die kos is smaaklik! Sal definitief dit aanbeveel vir familie en vriende!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leeanne
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Baie dankie vir die goeie woorde. Dis vir ons 'n louter plesier om te sien (en te hoor) as ons gaste hulle verblyf hier geniet! Die Shore's Edge-span

Gernot H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie mooi plek, reg langs die see. Baie mooi plek, reg langs die see. Hulle maak ook 'n baie goeie ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Modern estate just next to the shore. Large 2-store estate with nice lookout over the ocean. Fine clean rooms with a large breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Milandi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2018

Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Shore's edge is 'n baie netjiese gastehuis waar jy baie welkom voel. Pragtige uistig van die balkon! Kan aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leeanne
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Baie dankie vir julle positiewe boodskap, dis vir ons wonderlik om te hoor dat julle aan 'n plesier was hier by ons in Sandbaai. Ons hoop om julle gou weer te sien. Die Shores Edge Span.

Diana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Die gastehuis het alle verwagtinge oortref. Die persoonlike aandag wat ons by die gastehuis gekry het, was uitstekend. Ons het baie welkom gevoel en die rustige atmosfeer het bygedra tot 'n heerlike vakansie. Ontbyt was 'n fees met die uitsig oor die see. Die beddegoed was kraakskoon en 'n so 'n plesier om te oornag. Vir seker sal ons weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zizan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Awesome. Was baie oulike plek - great ligging, heerlike kos en vriendelike mense! Was baie netjies en skoon ook gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2017

Lekker gebly en slaap! Ons het sommer gou tuis gevoel. Pragtige uitsig oor see en kon ontspan met boek, koffie en lekkerste sjokoladekoek. Ons moes vroeg volgende oggend vertrek en Leeanne het spesiaal vir ons piekniekkos ingepak, waardeer. Beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie R
Kort verblyf
4.4
Feb 2017

Pragtige huis met asemrowende uitsig en als wat jy benodig is daar, neem net jou kos en klere. Het met my familie daar gekuier vir die naweek. Almal was verras oor die lieflike huis, uitsigte en swembad. Sou graag so 'n huisie by die see wou he. Ons het dit verskriklik geniet en dink 2 aande was te kort. Sou graag nog 'n aand wou oorbly. Kan dit rêrig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leeanne
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Dis vir ons baie lekker om sulke positiewe kommentaar te ontvang - baie dankie daarvoor! Dit gee ons sommer weer moed en motivering om steeds ons allerbeste te probeer om vir elke besoeker 'n onvergeetlike ervaring te skep. Niks gee ons meer plesier gee as om te sien dat ons gaste hulle verblyf geniet nie! Die Shore's Edge Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZGE2OWRiLTkwMzgtNGMzOC1hYWRiLTMwOGNhOGJmMjYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 108 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.427834850952 19.193595349788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang