Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nikki P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki P

Lovely house. Great views.

Lovely house. Great views. Host was very nice.

Yvonne M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne M

Naweek saam met vriende.

Huis is baie ruim en goed toegerus. Pragtige see-uitsig vanaf balkonne. Slaapkamers het gerieflike beddens en genoeg spasie met groot badkamers. Sal aanbeveel dat stortkoppe opgradeer word. Die binnebraai is lieflik en maak die leefarea lekker warm vir die koue aande. Kombuis is goed ingerig met genoeg spasie en alles wat nodig is. Skottelgoedwasser kort dalk diens, het nie skoon gewas.

Martinette H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette H

Wonderlike verblyf as mens uitgerus wil huis toe gaan!

Shores Edge is 'n pragtige huis weg van die huis af. Die atmosfeer voel soos vakansie, diens is vriendelik en behulpsaam en die kos is smaaklik! Sal definitief dit aanbeveel vir familie en vriende!

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home se terugvoer

Baie dankie vir die goeie woorde. Dis vir ons 'n louter plesier om te sien (en te hoor) as ons gaste hulle verblyf hier geniet!
Die Shore's Edge-span

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Gernot H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot H

Baie mooi plek, reg langs die see.

Baie mooi plek, reg langs die see. Hulle maak ook 'n baie goeie ontbyt.

Andries V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Modern estate just next to the shore.

Large 2-store estate with nice lookout over the ocean. Fine clean rooms with a large breakfast.

Milandi D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milandi D

Baie netjies, skoon en vriendelike diens.

Shore's edge is 'n baie netjiese gastehuis waar jy baie welkom voel. Pragtige uistig van die balkon! Kan aanbeveel!

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe boodskap, dis vir ons wonderlik om te hoor dat julle aan 'n plesier was hier by ons in Sandbaai. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Die Shores Edge Span.

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Diana V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V

Die gastehuis het alle verwagtinge oortref.

Die persoonlike aandag wat ons by die gastehuis gekry het, was uitstekend. Ons het baie welkom gevoel en die rustige atmosfeer het bygedra tot 'n heerlike vakansie. Ontbyt was 'n fees met die uitsig oor die see. Die beddegoed was kraakskoon en 'n so 'n plesier om te oornag. Vir seker sal ons weer teruggaan.

Zizan D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zizan D

Awesome.

Was baie oulike plek - great ligging, heerlike kos en vriendelike mense! Was baie netjies en skoon ook gewees!

Annelie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie F

Lekker gebly en slaap!

Ons het sommer gou tuis gevoel. Pragtige uitsig oor see en kon ontspan met boek, koffie en lekkerste sjokoladekoek. Ons moes vroeg volgende oggend vertrek en Leeanne het spesiaal vir ons piekniekkos ingepak, waardeer. Beslis weer kom kuier.

Estie R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estie R

Pragtige huis met asemrowende uitsig en als wat jy benodig is daar, neem net jou kos en klere.

Het met my familie daar gekuier vir die naweek. Almal was verras oor die lieflike huis, uitsigte en swembad. Sou graag so 'n huisie by die see wou he. Ons het dit verskriklik geniet en dink 2 aande was te kort. Sou graag nog 'n aand wou oorbly. Kan dit rêrig aanbeveel.

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home se terugvoer

Dis vir ons baie lekker om sulke positiewe kommentaar te ontvang - baie dankie daarvoor! Dit gee ons sommer weer moed en motivering om steeds ons allerbeste te probeer om vir elke besoeker 'n onvergeetlike ervaring te skep. Niks gee ons meer plesier gee as om te sien dat ons gaste hulle verblyf geniet nie!
Die Shore's Edge Span

Shore's Edge Luxury Ocean Front Home
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZGE2OWRiLTkwMzgtNGMzOC1hYWRiLTMwOGNhOGJmMjYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 108 Kus Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.427834850952 19.193595349788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang