Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibani Lodge - Glamping Tents

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Groter Glanskamptente
B&B
Kleiner Glanskamptente
B&B
Safari Living Units
B&B
Huisreëls

Let dat Sibani Lodge in die Mount Savannah Natuurreservaat geleë is. Daar is 'n grondpad wat vanaf die ingangshek na die akkommodasie lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien weens onvoorsiene omstandighede kan verandeer. Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal dit moeilik vind om op hierdie pad te ry.
Geen selfryritte word in die Mount Savannah Natuurreservaat toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Erfdeel 39 Danielsrust Plaas, nommer 518, 17 km vanaf Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWaA0dAii1EPXZ9uAFZfBsiagB40WOS07MJn38YdnppCX90o8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R563 Cradle of Humankind Portion 39 Farm Danielsrust, number 518 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.975998671501 27.710036068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang