Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siesta Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lourens N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Excellent and relaxing. Clean and beautiful. Surina was very helpful and kept us up to date during the stay. Beautiful, clean chalet. The food was amazing. I would recommend it to anyone who wants to recharge. Additionally, there was load shedding, and they have inverters keeping power on to the chalet, which was a great bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Thank you, Lourens, for your positive review - I appreciate it. Hope to see you again in the future. Kind regards, Surina

Brandt R
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Uitstekend, skoon en netjies. Was 'n aangename verrassing om die leeus te kon sien, en net 'n kliogooi van my kamer af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, dit beteken vir ons so baie. Ons hoop om u weer in die toekoms hier te ontvang. Vriendelike groete Surina

Zanelle O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Amazing place. We loved our stay at Siesta!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Thank you for your positive review. Hope to see you again in the future. Kind regards, Surina

Sanet P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Ons het baie lekker gekuier en geëet! Pragtige omgewing. Belewenis met die leeus. Surina het 'n warm persoonlikheid en het ons dadelik laat tuis voel. Die boerekos is uit die boonste rakke. Kan met alle eerlikheid sê ons het heerlik geëet! Ons sal Frankfort onthou as koud, mistig, pragtige omgewing, vriendelike mense en lekkerkry-boerekos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surina
Siesta Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die verre toekoms hier te ontvang. Vriendelike groete Surina

Ninell R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Mooi akkommodasie, maar nie vir die hartjie van die winter nie! Die akkommodasie is mooi en baie netjies. Vriendelike personeel. Ons het egter oorgebly op 'n bitter koue naweek en dit was glad nie ingerig vir die koue saam met loadshedding nie - geen gasverwarmer of kaggelvuur om bietjie atmosfeer te skep nie. 'n Skerp teenstelling met ons ander akkommodasie vir die naweek wat baie moeite gedoen het om ons warm en gesellig in te rig ten spyte van Eskom. Aandete was smaaklike boerekos, lekker bederf vir stedelinge.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Surina
Siesta Guest House
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ek wil net graag verduidelik hoekom daar nie kaggelvuur of gasverwarmers in die kamers is nie. My eenhede is grasdakeenhede, en is dit baie riskant om van bogenoemde gebruik te maak. Ek het wel paneelverwarmers in elke eenheid asook elektriese komberse en winterslakens op die beddens. Daar is ook voorsiening gemaak om tydens beurtkrag te alle tye ligte, TV, Tee en Koffie fasiliteit asook 'n 12 volt kragpunt om skootrekenaars en selfone te laai, geinstalleer vir die kliënte se gerief. Ek het die spesifieke aand spesiaal moeite gedoen om 'n ekstra verwarmer vir julle in die kamer te plaas. Ek is vreeslik jammer as dit alles nie goed genoeg was nie. Partykeer is dit moeilik om almal 100 persent gelukkig te hou. Vriendelike groete, Surina

Relda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Pragtige blyplek. Uitstekende diens. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer by Siesta oorbly. Surina en haar span baie vriendelik en behulpsaam. Gaan uit hulle pad om ons so gerieflik as moontlik te maak. Baie mooi en skoon. Uitstekende diens. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Surina(Eienaar)

Chantell B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wonderlike ervaring. Pragtige gastehuis, vriendelike gasvrou, heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Elke kliënt is vir ons ewe belangrik en is dit vir ons 'n voorreg om vir julle tot diens te wees. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete, Surina

Zelda E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Absoluut heerlik. Lekkerste aandete wat ek nóg by 'n gastehuis gehad het, ontbyt was ook heerlik. Die leeus was 'n belewenis. Groot en gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Baie dankie vir die moeite om 'n boodskap te stuur. Dit word uit ons hart uit waardeer. Hoop om u weer in die toekoms hier te ontvang. Groete, Surina

Hendrik V
1 nag
5.0
Jun 2022

Asemrowend. Ongelooflike mooi plek waar die leeus jou wakker brul in die oggend met baie vriendelike en behulpsame personeel. Vars Vrystaatlug verfris jou sommer weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer. Groete Surina

Nicole E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2022

Beautiful. The lions were a surprise and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Siesta Guest House
Thank you so much for your positive review. I really appreciate it from the bottom of my heart. Hope to see you again in the near future. Kind regards Surina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 794
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 794
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merrydale Plaas, Reitz-straat R26, Frankfort, 9830, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyZjJmZTM1LTYyNjQtNDRjNC1hODIyLWU3MWQyZTI0MDJmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 794 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Farm Merrydale R 26 Reitz Road 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.359594 28.490797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang