Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siloam Village Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siloam Village Campsite is die ideale oornagplek tussen 3 natuurreservate in die Oviston Natuurreservaat in Gariep. Die verblyf bied 'n rustieke selfsorgervaring wat perfek is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Daar is 3 karavaanstaanplekke en 3 tentstaanplekke wat elk verblyf aan 5 gaste bied. Die kampeerplekke is naby die Gariepdam geleë en gaste het toegang tot die ablusiegeriewe met 'n stort en 'n bad. Elke staanplek het ook 'n krag- en ligpunt. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Daar is ook ander eenhede op die perseel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan wildkyk en die grootste varswatermeer bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Rainforest Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msasa-weg 2, Gariep, Oviston, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ba1c0e6b48563c450fd34e9886692b0eb6448be5536be7e0bc45661892ad92b1b1b4758e5440e34420d0f8ec7fb8ed84bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 2 Msasa Road Gariep 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.694938902799 25.766845193779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem