Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Dolphin Holiday Apartments 76

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die WiFi is seinafhanklik en kan nie gewaarborg word nie.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Die kompleks het 'n hysbak en 'n trap in geval van 'n noodgeval.
- Die terugbetaalbare breekskadedeposito word deur EFT vereis, en moet direk aan die eiendom betaal word nadat u bespreking bevestig is. Bankbesonderhede sal daarna gestuur word. Bewys van betaling moet direk aan die eiendom gestuur word.
- Die breekskadedeposito sal terugbetaal word 48 uur na gaste uitklok indien niks gebreek het of beskadig is in die woonstel of binne die eiendom nie.
- Let asb. op dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar ten tyde van bespreking.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 73, Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a86002ef2e4642529cc859a7809107dffed0e820f54b92e909fe5bf52265f40af581d55ae41772254314142b8374885b97c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.051891021646 30.887898887732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang