Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Hill Lodge Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmore-weg 20, Kamberg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silver Hill Lodge is 'n natuurreservaat wat in die pragtige Kambergvallei, Sentraal-Drakensberg geleë is. Dit beskik oor 400 hektaar en is 'n natuurliefhebber se paradys waar gaste gereeld die bedreigde baardaasvoël en ander skaars voëls kan sien.

Dié verblyf het 2 kampeerplekke wat elk slaapplek vir 10 gaste het. Die kampeerplekke deel die ablusiegeriewe wat elk 'n toilet, stort en 'n wasbak het. Dit spog met 'n lieflike bergstoom en staproetes wat gaste kan verken. Die kampeerplekke is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het nie elektrisiteit nie.

Daar is 'n restaurant en 'n kroeg waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook 'n swembad. Gaste moet hul eie linne en handdoeke saambring. Hierdie perseel het ook addisionele kampeerplekke op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laurie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Highmore-weg 20, Kamberg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highmoor KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmore-weg 20, Kamberg, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA440d4d5b5d6514edabbb1c06290f43963ede9caa0635f30d13db390f58d5ee68609a29a2de2f5b74bea8b73d2c009f495e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 20 Highmore Road Kamberg 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.328945754673 29.686704612269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang