Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Silver Spoon Selfsorg

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Silver Spoon Selfsorg-eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is op die eerste verdieping met buitetrappe en hoewel dit in dieselfde gebou is, is dit heeltemal privaat vanaf die onderste eenheid met 'n privaat ingang en maklike toegang vir gaste wat albei eenhede wil gebruik. Die eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, beskutte balkon met 'n tafel en stoele en 'n klein elektriese braai. Linne, handdoeke, elektriese komberse, lugversorging, haardroër, basiese toiletware en 'n TV met DStv is beskikbaar. Daar is ook voldoende eetgerei, breekware, kookgerei, skottelgoed- en skoonmaakmiddels, insekweerder en ontsmettingsmiddels. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en basiese toebehore. Daar is gefiltreerde water om te drink en tee en koffie word voorsien. Daar is geen skottelgoedwasgeriewe nie, maar skoon kombuistoerusting word voorsien soos benodig. Kinders tussen 0 en 7 jaar word nie toegelaat nie weens die balkon en trappe. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en basiese toebehore insluit.

Huisreëls

Linne, handdoeke, komberse, 'n haardroër, seep, handeroom, oorstokkies, watte, sneesdoekies, toiletpapier en skoonmaakmiddels word voorsien.
Koffie, tee, suiker en 500 ml melk word met aankoms voorsien.
Alle vuil skottelgoed word deur Silver Spoon Selfsorg gewas.
Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar.
Eenheid 1 se badkamer het 'n verwarmer.
Eenheid 1 het alle DStv-kanale en Explora-funksies.
Eenheid 2 het alle kanale DStv-kanale.
Die eenhede het 'n sonkragstelsel, noodligte en 'n kragopwekker wat beurtkrag uitskakel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Silver Spoon Selfsorg-eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel is apart van die hoofhuis en het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n koningingrootte- en enkelbed. Daar is 'n ekstra enkelbed vir 'n vierde gas of tweede kind in die sitarea. Die badkamer en slaapkamer kan van die res van die eenheid geskei word met 'n deur. Die badkamer het 'n stort en aparte toilet, asook 'n badkamerverwarmer. Handdoeke, linne, elektriese komberse, 'n haardroër, stomer, strykyster en basiese toiletware word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, warmplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook genoeg eetgerei, breekware, kookgerei, skoonmaakmiddels, insekweerder en ontsmettingsmiddels. Gaste kan hul etes aan die etenstafel geniet, en die sitkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is 'n privaat braai-area. Tuinstoele en 'n klein privaat tuintjie is aan die agterkant van die woonstel. Houtskool en vuuraanstekers is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en basiese toebehore insluit.

Huisreëls

Linne, handdoeke, komberse, 'n haardroër, seep, handeroom, oorstokkies, watte, sneesdoekies, toiletpapier en skoonmaakmiddels word voorsien.
Koffie, tee, suiker en 500 ml melk word met aankoms voorsien.
Alle vuil skottelgoed word deur Silver Spoon Selfsorg gewas.
Gratis WiFi is in al die eenhede beskikbaar.
Eenheid 1 se badkamer het 'n verwarmer.
Eenheid 1 het alle DStv-kanale en Explora-funksies.
Eenheid 2 het alle kanale DStv-kanale.
Die eenhede het 'n sonkragstelsel, noodligte en 'n kragopwekker wat beurtkrag uitskakel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgans-straat 8, Potchefstroom, 22531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3I34z2sOP43wf27nJqJZnSpObjlroMtjnSN9eix8VHWmMUPNSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 8 Kolgans Street Potchefstroom 22531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67967 27.10837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789