Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Spoon Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fritz H
1 nag
5.0
Jul 2024

Oulik vir oornag. Die plek is netjies, goed toegerus vir 'n oornagreisiger en voel baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsonderlike spoggerige silwerskoon verblyf. Ons het geleef soos adelike konings by Silver Spoon. Die eenheid was toegerus met elke dingetjie wat 'n mens dalk kon wou hê, met soveel sorg, netheid en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Anita, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou moeite regtig baie. Dit was 'n voorreg om sulke oulike mense by ons te kon ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete. Monty en Berdine.

Ester B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Onverbeterlik! Beste verblyf nóg in Potchefstroom! Fantasties ingerig, veral vir die winter. Werklik 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Ester, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit geweldig. Dit was 'n voorreg om sulke netjiese en aangename mense te ontvang. Vriendelike groete. Berdine

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Silver Spoon is die mooiste plek. Ons het baie lekker geslaap, elektriese kombers was 'n groot bederf. Die verwarmer in die badkamer was 'n wenner. Daar is regtig alles wat nodig is. Hulle sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Rina, julle is enige tyd weer baie welkom by ons. Ons hoop julle geniet julle wegbreek ten volle. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Groete. Monty en Berdine

Louis S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Sal weer daar bly. Lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie vir die mooi resensie, Louis. Sterkte met die 'swatings' en ons hoop ons kan jou weer ontvang. Oom Monty en Tannie Berdine

Friedell V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly sal verseker aanbeveel. Baie oulik ingerig, voel veilig en gemaklik. Baie vriendlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Dankie vir die mooi resensie, Friedell. Dit was werklik aangenaam om jou te ontvang en te ontmoet. Ons hoop van harte ons sien jou weer. Groete. Monty en Berdine

Niel M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Uitstekend! Silver Spoon is 'n pragtige plek om by oor te bly. Netjies, skoon en vriendelike mense! Ek kan hulle hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie vir die terugvoer Niel. Dit was waarlik 'n voorreg om jou te ontvang en sien uit daarna dat ons paaie vorentoe weer kruis. Vriendelike groete. Monty en Berdine

Thea P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelik, huislik en gerieflik. Die ontvangs was so warm en huislik. Die plekkie het alles wat jy kan nodig kry en dit is baie netjies. Uitstekende diens en atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie Thea. Julle is sulke vriendelike, hartlike mense en dit was 'n voorreg om julle in Eenheid 1 te kon ontvang. Sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang. Berdine en Monty

Sharon S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Stil, rustige omgewing. Blyplek het alles wat jy nodig het. Skoon en veilig. Baie lekker gebly. Berdine en Monty was baie behulpsaam en gasvry. Sal tog 'n lugversorger in die leefvertrek oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Sharon. Ons wil baie graag nog 'n lugversorger in die eenheid insit, maar die 'breaker' wat die munisipaliteit toelaat is nie groot genoeg om al die lugversorgers te hanteer nie. Vriendelike groete. Monty en Berdine

Lize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gerieflike pragtige oornag verblyf met genoeg spasie vir ons al 6. Lieflike, skoon, netjiese woonstel, ten volle toegerus met alles en nog wat. Aircons 'n bonus, solarkrag ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Berdine
Silver Spoon Selfsorg
Lize, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly ons kon julle ontmoet en akkommodeer en wees verseker julle is altyd baie welkom by ons. Monty en Berdine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Berdine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgans-straat 8, Potchefstroom, 22531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3I34z2sOP43wf27nJqJZnSpObjlroMtjnSN9eix8VHWmMUPNSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 8 Kolgans Street Potchefstroom 22531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67967 27.10837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang