Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Spoon Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Berdine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 54 resensies vir Silver Spoon Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Fritz H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H

Oulik vir oornag.

Die plek is netjies, goed toegerus vir 'n oornagreisiger en voel baie veilig.

Anita D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Uitsonderlike spoggerige silwerskoon verblyf.

Ons het geleef soos adelike konings by Silver Spoon. Die eenheid was toegerus met elke dingetjie wat 'n mens dalk kon wou hê, met soveel sorg, netheid en silwerskoon.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Anita, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou moeite regtig baie. Dit was 'n voorreg om sulke oulike mense by ons te kon ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete.
Monty en Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Ester B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester B

Onverbeterlik!

Beste verblyf nóg in Potchefstroom! Fantasties ingerig, veral vir die winter. Werklik 'n juweel!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Ester, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit geweldig. Dit was 'n voorreg om sulke netjiese en aangename mense te ontvang.

Vriendelike groete.

Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Rina S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Lekker gebly.

Silver Spoon is die mooiste plek. Ons het baie lekker geslaap, elektriese kombers was 'n groot bederf. Die verwarmer in die badkamer was 'n wenner. Daar is regtig alles wat nodig is. Hulle sien ons definitief weer.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Rina, julle is enige tyd weer baie welkom by ons. Ons hoop julle geniet julle wegbreek ten volle. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.

Groete.

Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Louis S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Sal weer daar bly.

Lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Louis. Sterkte met die 'swatings' en ons hoop ons kan jou weer ontvang.

Oom Monty en Tannie Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Friedell V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedell V

Heerlik gebly sal verseker aanbeveel.

Baie oulik ingerig, voel veilig en gemaklik. Baie vriendlik!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Friedell. Dit was werklik aangenaam om jou te ontvang en te ontmoet. Ons hoop van harte ons sien jou weer.

Groete.

Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Niel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M

Uitstekend!

Silver Spoon is 'n pragtige plek om by oor te bly. Netjies, skoon en vriendelike mense! Ek kan hulle hoog aanbeveel.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Niel. Dit was waarlik 'n voorreg om jou te ontvang en sien uit daarna dat ons paaie vorentoe weer kruis.

Vriendelike groete.

Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Thea P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P

Vriendelik, huislik en gerieflik.

Die ontvangs was so warm en huislik. Die plekkie het alles wat jy kan nodig kry en dit is baie netjies. Uitstekende diens en atmosfeer!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Thea. Julle is sulke vriendelike, hartlike mense en dit was 'n voorreg om julle in Eenheid 1 te kon ontvang. Sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Sharon S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S

Stil, rustige omgewing. Blyplek het alles wat jy nodig het. Skoon en veilig.

Baie lekker gebly. Berdine en Monty was baie behulpsaam en gasvry. Sal tog 'n lugversorger in die leefvertrek oorweeg.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Sharon. Ons wil baie graag nog 'n lugversorger in die eenheid insit, maar die 'breaker' wat die munisipaliteit toelaat is nie groot genoeg om al die lugversorgers te hanteer nie.

Vriendelike groete.

Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Gerieflike pragtige oornag verblyf met genoeg spasie vir ons al 6.

Lieflike, skoon, netjiese woonstel, ten volle toegerus met alles en nog wat. Aircons 'n bonus, solarkrag ook.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Lize, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly ons kon julle ontmoet en akkommodeer en wees verseker julle is altyd baie welkom by ons.

Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Unine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine V

Veilig, skoon, alles wat nodig is en meer. Vriendelike mense. Ons tweede keer en kom beslis weer.

Oulike mense en verblyf.

Anna V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Rustig en gerieflik.

Alles netjies en in werkende orde.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Annatjie. Ek vertrou jy en Salmon het Aardklop geniet en ons hoop om julle weer volgende jaar te sien. Groete. Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Sonja F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F

Silver Spoon het alles wat jy nodig het.

Pragtige woonstel met al die geriewe wat jy mag benodig. Hartlike ontvangs van die gasheer en gasvrou. Ons het baie lekker gebly en sal weer bespreek indien nodig.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit as ons gaste die moeite doen om 'n resensie te stuur. Ons hoop julle kom weer hier by ons oorbly.

Baue groete.

Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Miemie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie B

Silver Spoon se naam doen hom gestand, als was Silver-skoon.

Baie gerieflik geleë. Vriendelike gasheer en -vrou. Eenheid bied als wat jy nodig het en nog baie meer.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Miemie, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om sulke spontane mense soos julle te ontvang en ons hoop ons sien julle gou weer
Groete
Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Carol J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol J

Hartlike ontvangs en verblyf, genoeg van alles en veilige omgewing.

Monty en Berdine, dankie vir 'n hartlike ontvangs en Berdine vir gereelde incheck, vir al die beligting tydens load shedding en duidelike instruksies. Sien jul weer binnekort.

Stef V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef V

Fantasties!

Vriendelike ontvangs, silwerskoon, lieflike omgewing, perfekte wegbreek!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Stef, ons is baie bly dat jy n goeie ervaring hier by ons gehad het. Dit was vir ons 'n voorreg om iemand daar uit ons grootword-wêreld te kon ontvang. Dankie vir die mooi resensie. Hoop ons paaie kruis weer. Groete. Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Anodie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anodie K

Als en nog meer.

Berdine & Monty se vriendelikheid en gasvryheid is uit die boonste rakke. Die lugverkoeling was 'n wonderlike lafenis in die Potchefstroom-hitte. Die luukse handdoeke was 'n groot bederf.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Anodie, dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te kon ontvang. Ons hoop om julle weer raak te loop in die toekoms. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer die moeite baie.
Baie groete.
Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Sanet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Was voorwaar fantasties!!

Was vriendelik en baie behulpsaam!!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Sanet, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en dit was heerlik om sulke aangename mense soos julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle weer iewers in die toekoms. Groete. Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Unine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unine V

Perfek en rustig.

Die blyplek is baie goed en die foto's wys jou nie eers alles nie - daar is soveel meer. Aandag word geskenk aan klein detail om jou verblyf net beter te maak. Alles wat jy nodig het en meer. Veilig, rustig en het baie welkom gevoel. Kom beslis weer.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Unine, ons is baie bly ons kon paaie met sulke oulike mense soos jy en jou dogter kruis. Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer baie. Julle is baie welkom om weer by ons te kom oorbly en sien uit om julle weer te ontvang.

Alles van die beste vir julle.

Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Danielle J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J

Neat and tidy accommodation with everything you need. Silver Spoon Selfsorg is at the perfect location.

The host are the best - friendly, caring with excellent communication. Would highly recommend to stay there.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Danielle, dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te ontvang. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en julle is altyd welkom hier by ons. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie.
Groete
Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Suria N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria N

Uitsonderlike gasvryheid.

Ek het my verblyf baie geniet. Ek wens ek kon langer gebly het.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Suria, dit was vir ons baie lekker om sulke aangename mense soos julle te ontmoet en is bly julle was gerlukkig hier.
Baie dankie vir die goeie en mooi resensie. Ons waardeer dit baie.
Julle is baie welkom om weer by ons te kom oorbly.
Groete
Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Faith V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith V

Huis weg van die huis af!

Eienaars gaan absoluut uit pad om jou kuier so gemaklik as moontlik te maak. Hul 100% ingerig vir beurtkrag waaroor ek baie dankbaar was. Woonstel baie keurig ingerig. Smaakvol gemeubileer en dekor is pragtig. Daar is absoluut aan alles gedink sodat jy niks kortkom nie. Sal enige tyd hierdie plek aanbeveel. Ons kon net ontspan want alles was op sy plek en in werkende toestand. Jammer dat ons nie langer bespreek het sodat mens die pragtige tuin en braai ook kon benut. Welgedaan jul kan opreg trots wees op jul plekkie.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Hallo Faith
Dit was 'n baie groot plesier om sulke gawe, vriendelike en gemaklike gaste hier by ons te ontvang. Baie dankie ook vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.
Alles van die beste vir julle en ons hoop ons paaie kruis weer eendag.
Groete.
Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Michelle K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Absoluut heerlik.

Ek sal Silver Spoon vir almal aanbeveel, dit was die netjiesste, bes toegeruste selfsorg ooit. Tannie Berdine en oom Monty was so behulpsaam en vriendelik.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Michelle. Dit was voorwaar aangenaam om julle te ontmoet en het lekker gesels. Ons hoop ons sien mekaar as ons daar in julle omgewing is.
Baie groete
Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Phillip M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M

Vriendelik ontvang. Gaan die ekstra myl vir gaste.

Verblyf netjies en skoon. Besit nodige geriewe om gemaklik te kan wees.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Phillip. Ons hoop ons kan julle weer iewers in die toekoms ontvang.

Silver Spoon Selfsorg
Febe D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febe D

Vriendelik, netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Silver Spoon is in 'n rustige woonbuurt en bied alles wat mens nodig het as jy in Potchefstroom moet oorbly. Die tuin is pragtig en die eienaars is besonder gasvry. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Febe. Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet en te ontvang. Jy is werklik 'n baie aangename persoon en ons sien uit om jou weer te ontvang.

Silver Spoon Selfsorg
Mario D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D

Goeie ligging, uitstekende diens en waarde vir geld verblyf.

Hoogs aanbeveelbaar! Baie lekker gebly, uitstekende ligging en diens. Mense bereid om die ekstra tree te gee.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Hallo Mario
Baie dankie daarvoor, ons waardeer dit opreg. Dit was werklik heerlik om julle te ontmoet en te ontvang en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete.
Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Nicola B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

Silwerskoon en pragtig toegerus.

Die plekkie is so mooi ingerig met alles wat mens kan nodig hê. Die dekor is smaakvol, pragtige beddegoed, gemaklike badkamer en kombuis hoekie, baie privaat en rustig. Ek sal beslis weer hier bly.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Nicola vir die mooi resensie. Ons waardeer jou moeite. Dit sal lekker wees om jou weer te ontvang. Baie groete.
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
David. B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David. B

Pleasant, easy well organized.

They where helpful and the whole experience was painless from start to finish. Great communication from both the website and guest house.

Izette N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette N

Super gerieflik, skoon, netjies en veilig.

Silver Spoon is waarlik 'n huis weg van die huis. Besonder netjies en skoon en baie ruim, baie veilig en privaat. Berdine dink letterlik aan alles van lampies vir loadshedding tot braaispeserye en weggooibare lappies in die badkamer. Ons sal vir seker weer by Silver Spoon tuisgaan in die toekoms.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Izette vir jou mooi resensie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en ons hoop regtig ons sien julle weer in die toekoms.

Baie groete,
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Erika J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

As ons weer kom, is Silver Spoon ons eerste keuse

Fyn afronding, lieflike atmosfeer, kraakvars en silwerskoon. Rustige, veilige omgewing, goed geleë. 'n Ekstra bederf of twee. Ons het bederf en versorg en soos eregaste gevoel en ons verblyf terdeë geniet. Ons kom vir seker weer!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Erica en Carl vir julle baie positiewe resensie. Ons waardeer dit geweldig baie. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle te ontmoet en te ontvang. Ons hoop van harte ons sien julle weer vorentoe. Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Andre L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie lekker gebly.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Andre. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Silver Spoon Selfsorg
Jaco V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

'n Baie skoon en netjiese verblyf met vriendelike, hulpvaardige eienaars.

Verblyf is baie netjies en skoon. Eienaar is baie hulpvaardig en besorgd. Sal beslis weer by hulle tuis gaan.

Hester L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Vriendelike ontvangs, baie netjiese en ruim verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Monty en Berdine wat vir ons alles gewys en verduidelik het. Die familie eenheid is baie ruim, super netjies en het alles wat jy moontlik sou nodig kry tydens jou verblyf. Die eenheiddekor is baie stylvol en dit is in al die klein dingetjies wat mens raaksien en waardeer en besef dat Silver Spoon jou verblyf so gerieflik as moontlik wil maak. Weereens baie dankie julle!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Hester, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is altyd vol waardering as ons gaste die moeite doen om vir ons te laat weet as hulle tevrede was met die diens en verblyf.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Le Roux E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux E

Uitstekend.

Dis 'n puik plek om by oor te bly.

Anre V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anre V

Baie lekker verblyf.

Sal silver spoon vir seker aanbeveel.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Anre. Dit was regtig lekker om sulke oulike mense soos julle te ontvang.

Groete
Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Ryno G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno G

Alles en meer as wat jy nodig het.

Dit is vir seker die beste selfsorgplek in die dorp, daar is alles wat jy benodig, ongelooflike vriende mense en die ligging is perfek en baie veilig. Vir seker die skoonste plekkie waar ek nog in gebly het in Potchefstroom.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Hallo Ryno. Ons was werklik bly om julle weer te sien en dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit baie.

Groete
Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Marietjie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Dit was heerlik om hier te bly.

Plekkie was baie goed toegerus en kon sien dat daar gekyk is na alle behoeftes.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, Marietjie. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop ons sien julle weer.

Groete
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Ilse D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Fantasties.

Vriendelik en behulpsaam! Het so mooi na ons gekyk, niks is vir hulle moeite nie. Sal nooit weer op 'n ander plek in Potch bly nie.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Dankie Ilse, dit was so lekker om julle te ontmoet en te ontvang. Julle is sulke gawe mense, hoop om julle weer te sien.
Goed gaan en groete

Silver Spoon Selfsorg
Ria W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W

Onverbeterlik, 10 uit 10.

Sekerlik die bes toegeruste gastehuis waar ek nog gebly het. Daar is elke liewe ding wat jy kan benodig. Die plek is pragtig en silwerskoon. Lieflik en ruim. Ons het heerlik warm geslaap met baie komberse en ook elektriese komberse. Die Wi-Fi het perfek gewerk ons het al in soveel plekke tuisgegaan waar daar Wi-Fi geadverteer was, maar wanneer jy daar kom dan word daar verskonings gemaak. Die volle DStv (Explora) was 'n bonus. Ons was so hartlik en vriendelik ontvang ons het sommer dadelik tuis en welkom gevoel. Ons sal sonder enige twyfel weer by Silver Spoon tuisgaan. Onoortreflik!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Ria. Ons waardeer dit regtig. Dis altyd heerlik om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. 10 uit 10 vir julle ook! Baie lekker om te hoor dat jul verblyf gerieflik was. Kom gerus weer. Groete en alles van die beste vir julle met die innoverende projekte wat jul aanpak.
Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Marie M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Heerlike, rustige, hartverblydende oornagverblyf!

Silver Spoon bied hartverblydende, heerlike, ontspanne oornagverblyf!

Izette F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette F

Ruim, netjiese verblyf! Silver Spoon het aan alles gedink. Vriendelike ontvangs!

Ons het so lekker gebly in die ruim self catering-eenheid. Plek goed toegerus. Vriendelike diens!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Izette. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Blanche C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche C

Uitstekende plek.

So lekker gebly tot my 2 hondjies was welkom vyf-ster verblyf!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, Blanche. Jou kommentaar word waardeer, was lekker om julle te ontmoet.

Silver Spoon Selfsorg
Angelika C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelika C

Dit was net eenvoudig great!

Weereens aan Monty en Berdine, baie baie dankie, ons kom beslis weer! Monty en Berdine is die vriendelikste twee mense, en kan nie genoeg vir 'n mens doen nie. Ek was mal oor die kothuis, dit is super skoon, stylvol, veilig en het alles wat 'n mens nodig het. Hulle is baie behulpsaam, (ons is uit Namibië), en het baie met info i.v.m. winkels waar 'n mens wat kry, waar plekke is ens. gehelp. Ons het baie lekker daar gebly.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Angelika. Ons sien baie daarna uit om jou en Deon weer te ontvang. Dit was werklik 'n plesier met julle hier.
Monty en Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Duncan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan D

Fantastiese plek om te bly in Potchefstroom.

Die eienaar van die plek was vriendelik en sorgsaam. Ek sal aanbeveel om weer daarso te bly.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Duncan. Ons waardeer jou terugvoer. Jy is altyd weer welkom hier by ons.

Silver Spoon Selfsorg
Elmarie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Stille wegbreek van stad se geraas.

Wat 'n groot verrassing! Die gasvrou en gasheer was ontsaglik oulik. Groot was my verbasing toe ons uitvind die kamers was heeltemal apart en weggesteek van die res van die huis. My 2-bed-kamer het sy eie stoepie gehad en ons het glad nie die ander gaste gehoor nie. DIe kamer self was skoner as skoon. Die beddens en beddegoed asook handdoeke was nuut en skoon. Die klein kombuisie het alles gehad waarna ons gesoek het, van beskuit tot vars melk en met 'n klein elektriese braaier op die stoep. Daar was veilige parkering, weggesteek van die straat af. Die area is stil en veilig. En gelukkig hoef ek net een aanbeveling te maak, miskien dalk swaarder gordyne voor die slaapkamervenster vir 'n meer "donkerder" en rustiger nagrus? 10/10 vir die mooi plekkie.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Elmarie. Ons waardeer jou kommentaar en gaan definitief aandag gee aan jou voorstel wat die gordyne betref. Jy was 'n baie aangename gas. Hoop ons sien jou weer.

Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Iselma R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselma R

Pragtige, baie skoon plekkie!

Baie vriendelike mense en regtig behulpsaam. Hier is aan als gedink, jy gaan verseker niks kort nie. Baie dankie, ons het regtig lekker gebly!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie, Iselma. Dit was regtig baie aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Silver Spoon Selfsorg
Ryno G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno G

Vriendelikheid, rus en vrede is alles wat jy daar sal kry.

Ongelooflik vriendelik en baie oulike mense, baie goed ingerig en is fantasties geleë. Sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Ryno. Jy was 'n model gas en is enige tyd weer welkom by ons.

Silver Spoon Selfsorg
Regina B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B

Fantasties!

Sal definitief weer by Silver Spoon Selfsorg oornag. Lanklaas sulke oulike mense raak geloop. So lekker om mense te ontmoet wat soos jare lange vriende voel. Sal Silver Spoon by al ons vriende aanbeveel.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Regina, baie dankie vir die terugvoering. Volpunte vir julle as lieflike, aangename gaste. Dit was baie spesiaal om julle te ontmoet en dankie vir die lekker gesels. Ek wens daar was meer tyd. Ons hoop ons loop julle weer raak in die toekoms. Alles van die beste, Monty en Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Meliss G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliss G

Baie oulik, baie netjies/ Sal definitief weer daar bly.

Sien sterre.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Yolandi. Julle is baie welkom.

Silver Spoon Selfsorg
Jeremy M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy M

Ongelooflike gasvrye gasheer en gasvrou. Monty en Berdine het ongelooflik baie moeite vir my gedoen.

Baie goeie waarde vir geld met twee ongelooflike gashere. Dankie, Monty en Berdine, ek het baie lekker gebly.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Beste Judy,

Dit was so lekker om jou by ons te kon ontvang en niks was moeite nie. Ons verlang ook na jou.

Groete,
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Danie L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Gasvry, vriendelik, goeie ligging.

Goeie waarde en geriewe, ligging uitstekend vir besoek aan Pukke. Vriendelik en gasvrye eienaars, het baie lekker gebly. Beslis aan te beveel.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Danie. So bly jy het jou tyd in Potch geniet. Dit was lekker om jou te ontmoet en sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Groete,
Berdine Schoeman

Silver Spoon Selfsorg
Frans M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Uitstekend, baie goed toegerus, baie netjies en skoon. Sal dit aan almal aanbeveel.

Die wooneenheid is baie goed toegerus, alles is baie skoon en netjies. Ons het heerlik daar gebly oor 'n naweek en sal dit aan almal aanbeveel, goeie waarde vir jou geld.

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Ilse. Ons ontvang julle graag weer.

Silver Spoon Selfsorg
Thea V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V

Dit was heerlik. Pragtige omgewing!

Dit is definitief waarde vir geld. Die woonstel is ongelooflik goed toegerus en elke klein detail is aan aandag gegee!! Alles is skoon en netjies. Die eienaars, Berdine en Monty is vreeslike vriendelik en gasvry. Sal dit definitief aanbeveel!

Silver Spoon Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Thea. Dit was heerlik om julle gesin te ontmoet en te ontvang. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Monty en Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgans-straat 8, Potchefstroom, 22531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3I34z2sOP43wf27nJqJZnSpObjlroMtjnSN9eix8VHWmMUPNSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 8 Kolgans Street Potchefstroom 22531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.67967 27.10837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang