Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Simbavati Fynbos on Sea Lodge

Lodge
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Klassieke Kamer
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suites het Outeniekwaberge- en strandmeer- of fynbos- en see-uitsigte. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is Franse deure wat na 'n klein sitarea in die tuin lei. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Aandete, B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse suites bied wonderlike uitsigte oor die fynbos na die Indiese Oseaan. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort; asook 'n stoep wat na die tuin lei. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Aandete, B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Superieure Suite
Vanaf
Vanaf R 5 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suites spog met mooi see-, strandmeer- en Outeniekwaberge-uitsigte. Die suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met dubbelwasbak, binne- en buitestort; asook 'n privaat stoep wat na die tuin lei. Albei suites spog met ongelooflike uitsigte oor die sonsopkoms as jy dit regkry om vanuit die gemaklike bed te roer. In die somer verseker lugversorging 'n goeie nag se slaap. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi word ook voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Aandete, B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamer-suite, Superieur
Vanaf
Vanaf R 6 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie boonste suite is perfek vir diegene wat op soek is na die beste verblyf en uitsigte. Dit het 'n hoofslaapkamer met 'n sitarea. Daar is lugversorging en die suite is ideaal vir 'n paartjie. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, bad, stort en aparte toegeboude toilet. Maar dit is ook perfek vir gesinne met 'n kleiner, tweede slaapkamer met lugversorging en 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit het sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Die privaat dek bied 'n majestueuse uitsig op berge en oor mere, die see en fynbos. Let wel: Die tweede slaapkamer is van die hoofslaapkamer af en kleiner. Dit is dus geskik vir kinders, tieners of jong volwassenes in 'n gesin, maar nie 2 paartjies wat saam reis nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Aandete, B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Swartvlei-strandweg 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd8c57599098f126319bac0376c94f52ea8e5e4f8abb4372d3bc069a402aaee6e09a38d69571604c581c1f38b3e1761aee47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag, vir 2 mense 1 Swartvlei Beach Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0234992 22.7688704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456