Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Simonsberg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Salome K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Asemrowend, gerieflik, naby alles, netjies en skoon. Fantastiese plekkie. Netjies en skoon - met 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai. Jane is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Razia D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful and relaxing. Fantastic, beautiful sea views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantasties, baie om te doen en te sien. Verblyf was baie lekker, baie mooi geleë met baie om te doen rondom die woonstel. Voorstel, dalk WiFi of Openview, nie regtig iets om te kyk op SABC1, 2 en 3 nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Pragtige uitsig. Ons het lekker gebly. Baie netjies en skoon. Ruim. Jammer daar was nie melk vir die koffie nie. Dui asb. aan dat dit deel van die woonstelblok is. Ons het gesukkel om die plek te kry. Die baie trappe is 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dave C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

We had a wonderful time despite the adverse weather conditions. Excellent value for money. The host was very friendly and accommodating, and the apartment had an amazing view and was close to the beach. It was also very clean and well-maintained. I can highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Althea C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Home away from home. Great place for peace and quiet. The view was spectacular. The host is very helpful and friendly. I will definitely be back for more time out at Simonsberg. Worth the money and time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bright M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Our stay was excellent. Good view, nearby the mall, very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig oor die see. Baie stil area. Gasvrou is baie vriendelik. Plek is baie netjies en volledig toegerus. Wens ons kan permanent daar bly. Simonsberg sal ons verseker weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

Baie netjies, skoon en gemaklik. Die plek sal ek wel aanbeveel, dis privaat en baie netjies. Sal wel voorstel dat daar WiFi ingesit word, want dit is bietjie frustrerend omdat daar ook nie DStv of Netflix is nie Plek is baie netjies en eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Spotless, spectacular views and safe. Jane was very accommodating, readily available and helpful. The apartment was spotless with the most spectacular views and if safety is a priority for you as it is for me, you can't go wrong in booking a stay here. The only issue I had was that the signal was very poor (Vodacom - not certain if this is the case with other providers too) which I did not foresee, and as this was a working holiday, I had to spend a few nights away in order to complete tasks. But overall, if you are looking for peace and relaxation, I highly recommend this apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZjJmMzZjLWQ0N2MtNDI4Zi05YTkzLWEyMWQ5ZmM2YzRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 Palace Hill Road Simons Town 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1864 18.424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011