Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simonsberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Simonsberg
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Daniel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Fantasties, baie om te doen en te sien.

Verblyf was baie lekker, baie mooi geleë met baie om te doen rondom die woonstel. Voorstel, dalk WiFi of Openview, nie regtig iets om te kyk op SABC1, 2 en 3 nie.

Althea C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea C

Home away from home.

Great place for peace and quiet. The view was spectacular. The host is very helpful and friendly. I will definitely be back for more time out at Simonsberg. Worth the money and time.

Bright M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bright M

Our stay was excellent.

Good view, nearby the mall, very convenient.

Linda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Pragtige uitsig. Ons het lekker gebly.

Baie netjies en skoon. Ruim. Jammer daar was nie melk vir die koffie nie. Dui asb. aan dat dit deel van die woonstelblok is. Ons het gesukkel om die plek te kry. Die baie trappe is 'n uitdaging.

Dave C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave C

We had a wonderful time despite the adverse weather conditions.

Excellent value for money. The host was very friendly and accommodating, and the apartment had an amazing view and was close to the beach. It was also very clean and well-maintained. I can highly recommend it.

Mandie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V

Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig oor die see. Baie stil area. Gasvrou is baie vriendelik.

Plek is baie netjies en volledig toegerus. Wens ons kan permanent daar bly. Simonsberg sal ons verseker weer sien.

Hennie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie netjies, skoon en gemaklik.

Die plek sal ek wel aanbeveel, dis privaat en baie netjies. Sal wel voorstel dat daar WiFi ingesit word, want dit is bietjie frustrerend omdat daar ook nie DStv of Netflix is nie Plek is baie netjies en eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Samantha T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha T

Spotless, spectacular views and safe.

Jane was very accommodating, readily available and helpful. The apartment was spotless with the most spectacular views and if safety is a priority for you as it is for me, you can't go wrong in booking a stay here. The only issue I had was that the signal was very poor (Vodacom - not certain if this is the case with other providers too) which I did not foresee, and as this was a working holiday, I had to spend a few nights away in order to complete tasks. But overall, if you are looking for peace and relaxation, I highly recommend this apartment.

Sharon L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon L

Rustige en pragtige verblyf.

Die plek was skoon en netjies en het als wat jy nodig het. Trappe het glad nie gepla nie. Ons motor was veilig. Diens was puik en behulpsaam. Het baie lekker gebly. Het pragtige uitsig van die see, hawe en berg. Sal definitief weer gaan. Beveel sterk aan.

Simonsberg se terugvoer

Dear Sharon, thank you for the lovely review, it’s much appreciated. Kind regards. Jane

Simonsberg
Hannes S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Pragtige uitsig, skoon woonstel.

Die woonstel is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het met veilige parkeerplek.

Neels S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Puik.

Dit was weereens 'n super fantasiese plek. Dit plek was skoon en netjies behalwe vir die trappe was dit net wonderlik. Terry was so behulpsaam en net 'n wonderlike persoon. Baie dankie vir alles Terry.

Liz S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz S

Very neat and view is spectacular.

Pity about the many steps and DStv would definitely be a bonus.

Marius E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius E

Mooi uitsig.

Lekker gebly, mooi uitsig, jammer geen braaigeriewe nie.

Marthie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Dit was 'n aangename vakansie.

Woonstel het mooi see uitsig. Was goed toegerus. Goeie sekuriteit.

Kleinjan R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleinjan R

Pragtige uitsig, skoon, netjies.

Baie vriendelike ontvangs. Lekker, bekostigbare verblyf met als wat mens nodig het. Naby aan verskeie winkelsentrums en strande.

Ray M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray M

Clean and tranquil.

Beautiful, clean space, ocean and mountain views. Falling asleep to the sounds of the ocean was magical. Walking distance to the beach. Perfect getaway from the city.

Harold L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold L

Fantastiese uitsig, privaat en netjies.

Die kuier was rusting en privaat. Die strande is skoon en heerlik (hele paar versteekte strande).

Adriaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V

Fantastiese uitsig. So rustig.

Was 'n lieflike plek. Sal definitief terug wees. Perfekte plekkie on Simonstad te verken.

Liezel O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O

Ongelooflik.

Sal Simonsberg aanbeveel. Baie goeie ligging en uitsig is uitstekend. Plekkie is ruim en baie netjies en skoon. Veilige parkering en vriendelike diens.

William W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William W

Very nice flat with best views.

But lots of steps to third floor. Thanks for a very nice stay. Will be back.

Chantell T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell T

Dit was ons eerste keer in die Kaap en dit was ’n wonderlik ervaring.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en te verduidelik waar die beste eetplekke is.

Martin S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Genotvolle ervaring.

Woonstel het voldoen aan al ons vereistes. Uitsig oor Valsbaai veral Simonstad Vlootbasis asemrowend.

Koot S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koot S

Die mooiste uitsig uit die skoonste plek.

Plek was skoon en netjies met al die nodige toerusting in kombuis. DStv sou help, maar uitsig is mooier. Trappe help vir al die lekker uiteet. Gaan weer kom.

Konrad N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad N

Baie lekker seekuier en ontspan.

Ons het baie lekker gekuier en die uitsig is so pragtig. Alles wat nodig is was daar. Baie dankie vir julle vriendelike diens!

Adrian L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian L

Clean, economical, self-catering with a view. No DStv.

It is a flat. And that’s what you get. No DStv. Local TV and could have a better couch.

Helga S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga S

Netjies en skoon. Pragtige see-uitsig.

Amazing kuier gewees.

Michaela C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela C

Amazing.

Awesome! We had an awesome weekend, clean apartment with most breathtaking views of Simon Town. Host very friendly. Really enjoyed our stay at Simonsberg.

Johan E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Ongelooflike uitsig.

Ongelooflike uitsig. Silwerskoon en baie rustig. Sal beslis weer gaan.

Talita B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig.

Ons het 'n ongelooflike tyd in die Kaap gehad. Ons woonstel by Simonsberg was netjies en die uitsig was asemrowend. Ons het baie gerieflik gebly vir die tyd wat ons daar was. Ek kan Simonsberg met 'n warm hart aanbeveel.

Pearl E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl E

It was breathtaking.

I would recommend it to anyone who needs a peaceful weekend away because that is what I experienced and still feel up until now.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was asemrowend.

Ek sal dit aan enigiemand aanbeveel wat 'n vreedsame naweek weg wil hê, want dit is wat ek ervaar het en steeds tot nou toe voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andrew H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

This is just what we wanted for our stay. Magic views. Walking to anywhere.

This is a very nice flat with breathtaking views. Very nice welcome and a quick check that everything was in place. It all was but a nice touch. Having a garage was an added bonus. Very close to all the amenities that we required. We walked all over and felt very safe. Sundowners looking over the sea to the mountains along from Gordon's Bay. Watching the yachts coming and going and following the racing.

Cecile G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G

Heerlik ontspannend.

Ongelooflike uitsig! Alles netjies - met als wat 'n selfsorg-eenheid nodig het. Veilige garage-parkering. Alles taamlik naby. Wees gewaarsku, daars baie trappe, maar selfs 'n onfikse soos ek kon dit baasraak!

Daleen D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Fantasties.

Baie dankie vir 'n wonderlike tyd by Simonsberg wat 'n fantastiese uitsig. Netjiese plek en alles wat jy nodig het binne. Sal beslis weer van akkommodasie gebruik maak. Dankie Terry en Jane.

Amanda F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

Fantastic stay with a spectacular view.

We had such a wonderful stay. The apartment is spacious, great for a couple, and has everything you would need for a self-catering place. The view is absolutely fantastic. There's safe, garage parking. Terry is just super. She's a wonderful host, very accommodating, helpful and friendly. It was great dealing with her. We dealt with Jane via email after booking. She's also wonderful to deal with, very friendly and helpful. These two really go out of their to ensure that you have a great stay. Will definitely go again and would recommend them to anyone!

Simonsberg se terugvoer

Good day Amanda,

Thank you for the lovely review and I'm so pleased that you enjoyed your stay!
Simonsberg is very special to us, and we would love to host you again.

Kind regards,
Jane

Simonsberg
Theo V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V

Asemrowende uitsig oor die see.

Heerlike verblyf naby Kaappunt. Alles hoë standaard in die woonstel sou goed gewees het as daar 'n TV beskikbaar was.

Nathan L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan L

Was a lovely place to stay and be at.

This is a lovely place to be at.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n lieflike plek om by te wees en te bly.

Hierdie is 'n lieflike plek om by te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Retha V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Perfekte ligging!

Ek reis gereeld vir werksverpligtinge wat vereis dat ek moet oorbly. Hierdie selfsorgverblyf is sovêr bo aan ons lysie van gunstelingplekke. Dis veilig, baie netjes en gerieflik en die uitsig is fantasies! Ook baie plekke om te sien en ook om te doen in die omgewing. Voorwaar 'n besonderse oorbly-ervaring.

Simonsberg se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe tergvoering, ons hoop om julle weer gou te verwelkom.

Simonsberg
Francois G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Wonderlike uitsig en ongelooflike vriendelike diens.

Die woonstel is pragtig, alles wat jy nodig het en 'n toesluitmotorhuis is 'n bonus. Die view vanaf 4de verdieping is ongelooflik. Is 'n klipgooi vanaf duiksentrum en Longbeach Mall is so 3 km se ry en 'n goeie restaurant ook naby. Terry die host is wonderlik.

Doné T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doné T

Waarde vir geld.

Goed toegeruste en netjiese woonstel. Lieflike uitsig en lekker sentraal. Vriendelike ontvangs deur gasheer. Motorhuis bonus. Paar dae baie geniet en kan verblyf beslis aanbeveel.

Delena M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delena M

'n Mooi woonstel met pragtige uitsigte.

Simonsberg is 'n stylvol versierde woonstel met pragtige uitsigte oor Valsbaai. Die woonstel is perfek vir 'n wegbreek-naweek naby die stad en daar is baie te sien, eet en doen in die omgewing. Die kombuis is behoorlik ingerig en daar is 'n televisie-stel met 'n volledige DVD-bibliotekie. Ons het heerlik gerus, toeris gespeel in Simonstad en Kalkbaai en die DVDs snags geniet. Daar is ook 'n Kwikspar gerieflik binne 'n kort rit vanaf die woonstel geleë.

Cobus B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Good!

Wonderful, neat and clean accommodation with a fantastic view. The lock-up garage is great, you know your car is safe.

Adriana H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana H

My stay at Simonsberg was most pleasant and Terry Honeyman very helpful.

Wonderful view, clean, comfortable accommodation.

Nazeera H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeera H

Breathtaking views.

I enjoyed a week in this wonderful apartment and could not get over the amazing views over False Bay, Simonstown and the mountains surrounding it. The apartment has all the basic necessities and is very comfortable. I appreciated the games and DVD's available, facilitating a very lazy few days. It is also perfectly located to visit all the local attractions.

Gert B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Verrassend skoon, netjies en wat n uitsig.

Ek en my vrou was regtig verras oor wat ons by Simonsberg gekry het. Die ontvangs was baie goed en vriendelik, die uitsig oor die see en Simonstad-hawe pragtig. Die netheid van die woonstel het beïndruk. Die DVD-bibliotekie was 'n verrasing.

Ilze J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Ongelooflik.

Alles omtrent die plekkie was besonders mooi. Die kombuisie is toegerus en die uitsig oor die see is verskriklik mooi.

Carola N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola N

Highly recommended for a truly awesome holiday!

Awesome beach/harbour views from the lounge, kitchen and enclosed balcony. Peaceful and quiet area. In close proximity to restaurants and public transport. The accommodation is very neat and clean and it's a cosy yet modern place. Perfect for a couple wanting a memorable holiday. All in all, great value for money. We will definitely return!

Phil V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil V

Heerlik.

Skoon en die ligging is perfek.

Karen C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Fantastiese plekkie, huislik en skoon met vriendelike opsigter.

Besonderse woonstel met 'n baie huislike gevoel waar mens kan ontspan en uitrus. Die uitsig is fantasies oor die hawe. Baie skoon en vriendelike diens ontvang. Sal dit beslis aanbeveel.

Linda R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Heerlik.

Ons het heerllik gekuier en dadelik tuis gevoel!

Buks H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks H

Dit was fantasties.

Sien sterre.

Obie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Obie M

Rustig

Die TV was wel probleem. Geen opvangs. Ons het gelukkig radio saamgeneem. Uitsig was onverbeterlik. Trappe tot 3de vloer kan vir sommige huurders probleem wees. Minder huur miskien op 3de vloer. Motorhuis was pluspunt.

Jacobus L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus L

Baie goeie waarde vir geld, uitsig, uitsig, uitsig!

Heerlike basis om die omgewing te verken. Baie volledig toegerus. Ons het die DVD biblioteek baie geniet.

Jan B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jan B

100 trappe van onder af. Het net 1 nag geslaap en toe ander verblyf gaan soek.

Sal nie eers vir verniet aanbeveel nie. Op derde vloer, maar nie so geadverteer nie. Moes veg vir veilige parkering.

Simonsberg se terugvoer

Thank you for taking the time to complete the review.
Yes, we do advise guests on the website that the apartment is on the top floor and there are stairs (approx 40 of them).
There is a lock up garage available. Should guests choose not to use the lock up, they are requested to use a visitors parking bay and not reserved parking .

Simonsberg
Christine J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Die perfekte vakansie!

Ons was skoon verbaas gewees toe ons die perfekte plekkie binne sien. Die kombuis is perfek gewees net soos die res van die plekkie. Die uitsig was asemrowend gewees. Ek het 'n baie lekker vakansie gehad en sal definitief weer in Simonsberg bly! Dit was 'n stukkie hemel op aarde!

Simonsberg se terugvoer

Thank you for taking the time to post such a lovely message - I am so glad you had such an amazing stay.

Simonsberg
Martha V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Fantasties. Mooiste uitsig.

Skoon en netjies. Baie mooi.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZjJmMzZjLWQ0N2MtNDI4Zi05YTkzLWEyMWQ5ZmM2YzRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Palace Hill Road Simons Town 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1864 18.424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang