Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simonsberg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Simonsberg is 'n selfsorgwoonstel in Simonstad, 'n historiese dorpie langs die Valsbaai-kus van Kaapstad, in die Wes-Kaap. Hierdie woonstel op die boonste verdieping (met drie trappe) spog met asemrowende ononderbroke see- en berguitsigte.

Hierdie knus, volledig gemeubileerde, 1 slaapkamer woonstel is geskik vir 2 volwassenes. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed wat met linne toegerus is. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Handdoeke is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster en mikrogolf. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis.

Die oopplan-sitarea het 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler met 'n klein biblioteek met DVD's. Die balkon is toegemaak en dien ook as 'n aparte eetkamer met 'n etenstafel vir 2.

Beide die sitkamer en eetarea het asemrowende hawe-, dorp- en see-uitsigte.

Daar is 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Die Simon's Town-treinstasie, eienaardige dorpie, met 'n wye keuse van uitgesoekte restaurante en Boulders Beach-pikkewynkolonie, is net 'n entjie se stap weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Daniel S
5.0
Fantasties, baie om te doen en te sien. Verblyf was baie lekker, baie mooi geleë met baie om te doen rondom die woonstel. Voorstel, dalk WiFi of Openv...
Sien meer
Jan 2024
Althea C
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Great place for peace and quiet. The view was spectacular. The host is very helpful and friendly. I will definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Bright M
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was excellent. Good view, nearby the mall, very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Mandie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig oor die see. Baie stil area. Gasvrou is baie vriendelik. Plek is baie netjies en volledig toegerus. Wens ons k...
Sien meer
Apr 2023
Hennie P
Besigheidsreis
4.8
Baie netjies, skoon en gemaklik. Die plek sal ek wel aanbeveel, dis privaat en baie netjies. Sal wel voorstel dat daar WiFi ingesit word, want dit is ...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Palace Hill-weg 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simonsberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palace Hill-weg 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhZjJmMzZjLWQ0N2MtNDI4Zi05YTkzLWEyMWQ5ZmM2YzRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Palace Hill Road Simons Town 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1864 18.424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang