Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simonstown Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horatio-weg 7, Simons Kloof, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Simonstown Views is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat in die kusvoorstad Simonstad in Kaapstad geleë is. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle ongerepte see-uitsigte geniet.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n sonkamer langs die eerste slaapkamer wat ingerig is met 'n gemaklike rusbank en 'n lessenaar. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe en pragtige uitsigte, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is in 'n kompleks met bykomende sekuriteit geleë en is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Horatio-weg 7, Simons Kloof, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Horatio-weg 7, Simons Kloof, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA356e2747ad7fabac271be6d10d36634bbe7375cbb2a576e6ec5b1c03df69582888c0ef33c4da002b55495720d4e4c02a1b82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 7 Horatio Way Simons Kloof 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.195711799364 18.435377109717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang