Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simply the Best Garden Route Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Jy is letterlik by alles wat nodig is: winkels, hospitaal, strand. Awesome gebly. Alles in een, net wat mens nodig het, baie netjies en baie vriendelike mense wat ons verwelkom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grobbies
Simply the Best Garden Route Accommodation
Dankie julle, kom kuier gerus weer.

Annelize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly! Die plekkie was mooi, skoon en netjies. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en die bed was baie gemaklik. Die eienaar het ook uit sy pad gegaan om ons te help en ons gemaklik te maak. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly en naby winkels en eetplekke. Baie lekker gebly. Kort net nog 'n waaier in die woonplek. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Eienaar is baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Lekker gekuier. Lekker gebly. Met tye was dit net nie lekker as die rookreuk van die huis af deurgekom het in die kamer nie. Verder was alles goed, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grobbies
Simply the Best Garden Route Accommodation
Jammer daaroor, ons gee aandag daaraan om dit vyfster vir almal te maak. Waardeer sulke opmerkings en sien dit as opbouende kritiek.

Rosa M
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Heel skaflik. Puik diens van die eienaar. Hy sal uit sy pad gaan om enige probleme of situasie wat mag voorkom te beredder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Waarde vir geld. Ja. Waarde vir geld en vir my doel gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glemaureen Booysen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Dit was fantasties, omgewing is veilig, naby winkels, en ook naby die strand. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marilese V
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Netjies en veilig. Was baie netjies en gerieflik naby die hospitaal vir my doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rika D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Goed geleë, alhoewel nie binne stap afstand van die strand nie. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Grobbies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryk Tulbachstraat 31, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44212181e82604d519886b586f2dfa69c64ee634b5f06c81e34e9df469fb7bb77c89856bd797d4941acf7b67a2ce400736e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Ryk Tulbach Street Da Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.181551251487 22.127939077671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang