Sionshoop Guest Farm
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word met inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte mid-verblyfskoonmaak met skoon linne insluit. Dit sal teen 'n ekstra koste wees.
Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.
Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis. 'n Magtiging-terughouding sal op jou kredietkaart geplaas word.
Troeteldiere word met vooraf reëling toegelaat.
Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring en agter hul troeteldiere skoonmaak.
Troeteldiereienaars sal aanspreeklik gehou word vir skade wat veroorsaak word deur troeteldiere in en om die geriewe.
Alle troeteldiere moet te alle tye deur die eienaars dopgehou word en mag nie te enige tyd sonder toesig gelaat word nie.
Sionshoop het hoenders, skape en 'n groentetuin. Troeteldiere word nie in hierdie areas toegelaat nie.
Daar is 'n 48 km-grondpad vanaf Riversdal of 'n 39 km-grondpad vanaf Ladismith. Die grondpad is geskik vir alle voertuie behalwe voertuie met 'n lae grondvryhoogte, soos sportmotors.
Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word met inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n verpligte mid-verblyfskoonmaak met skoon linne insluit. Dit sal teen 'n ekstra koste wees.
Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.
Tariewe word per dag gekwoteer.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis. 'n Magtiging-terughouding sal op jou kredietkaart geplaas word.
Troeteldiere word met vooraf reëling toegelaat.
Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring en agter hul troeteldiere skoonmaak.
Troeteldiereienaars sal aanspreeklik gehou word vir skade wat veroorsaak word deur troeteldiere in en om die geriewe.
Alle troeteldiere moet te alle tye deur die eienaars dopgehou word en mag nie te enige tyd sonder toesig gelaat word nie.
Sionshoop het hoenders, skape en 'n groentetuin. Troeteldiere word nie in hierdie areas toegelaat nie.
Daar is 'n 48 km-grondpad vanaf Riversdal of 'n 39 km-grondpad vanaf Ladismith. Die grondpad is geskik vir alle voertuie behalwe voertuie met 'n lae grondvryhoogte, soos sportmotors.
Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea met 'n kaggel ontspan. Maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die omgewing en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selsorg

- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R327, Karee Kamma Plaas, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang