Sir David Baird 22
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan 22, Bloubergstrand, 5200, Wes-Kaap
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Sir David Baird 22 is 'n elegante vakansievilla met moderne kenmerke geleë in die hartjie van die gewilde kusgebied van Bloubergstrand en spog met manjifieke uitsigte oor Tafelberg, Robbeneiland en die see. Hierdie villa bederf met 'n binnenshuise swembad, wat dit ideaal maak vir 'n ontspanne vakansie saam met familie en vriende.
Dié drieverdiepingvilla het 'n maksimum kapasiteit van 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die ruim hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde 2 koningingrootte-beddens het. Hierdie 2 kamers deel die vierde badkamer met 'n bad en 'n stort.
Dié villa bied ruim leefareas wat die hoofkombuis volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek asook 'n TV-sitkamer. Boonop is daar nog 'n TV-sitkamer en 'n biblioteekhoekie op hierdie vlak van die huis. Die boonste vlak van die villa het 'n formele sitkamer met 'n TV en 'n eetarea met 'n addisionele volledig toegeruste kombuis. Toegang tot gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.
Die swembadarea sluit 'n tafel en stoele in asook 'n gasbraai wat deur die stapeldeure na buite geskuif kan word. 'n Pizza-oond is ook buite die huis beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sir David Baird-rylaan 22, Bloubergstrand, 5200, Wes-Kaap
- Gaste dink Sir David Baird 22 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sir David Baird-rylaan 22, Bloubergstrand, 5200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang