Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir Napier Boutique Guest House

B&B
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Barn Self-Catering Luxury Cottage
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die knus leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lei na 'n balkon. WiFi is beskikbaar. Dié kothuis het sy eie veilige motorhuis wat deur die kombuis toeganklik is. Gaste het toegang tot 2 sitareas, 'n buiteswembad, 'n Lapa met 'n braai, goed versorgde tuine, 'n kaggel, en ekstra veilige straatparkeerplek wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers moet teen 20:00 vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standard Queen Room - Peacock
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging, 'n sitarea, lessenaar, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n stoep. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 2 sitareas, 'n buiteswembad, 'n Lapa met 'n braai, goed versorgde tuine, 'n vuurput en veilige straatparkeerplek wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers moet teen 20:00 vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standard King Room - Hummingbird
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging, 'n sitarea, lessenaar, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n stoep. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 2 sitareas, 'n buiteswembad, 'n Lapa met 'n braai, goed versorgde tuine, 'n vuurput en veilige straatparkeerplek wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers moet teen 20:00 vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Comfort Double Room - Blue Crane
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging, 'n sitarea, lessenaar, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n stoep. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 2 sitareas, 'n buiteswembad, 'n Lapa met 'n braai, goed versorgde tuine, 'n vuurput en veilige straatparkeerplek wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Dagbesoekers moet teen 20:00 vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf15b1f4e4c1e66629e8203accf3dd754e6c4ba6adfc6375b4b64e3adcec91baf4721ea07d16447be8bc1374e056c6cb8d34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 56 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.471850068978 19.897450909951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang