Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sir Napier Boutique Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sir Napier Boutique Guest House bied verblyf met 'n Victoriaanse tema in die klein dorpie Napier, Wes-Kaap. Dié gastehuis is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle die omliggende Overberg-area verken.

Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte kamers en 1 selfsorgkothuis. Elkeen van die eenhede beskik oor privaat badkamers met óf 'n bad óf 'n stort, gemaklike beddens, lugversorging, 'n TV, sitarea, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n patio.

Die gastehuis spog met gratis WiFi, 2 gastesitareas, 'n buiteswembad, 'n lapa met 'n braai, goed versorgde tuine, 'n vuurput en veilige straatparkeerplek wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word.

Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Buurdorpe soos Bredasdorp is ongeveer 16 km weg, terwyl Kaapstad ongeveer 169 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf15b1f4e4c1e66629e8203accf3dd754e6c4ba6adfc6375b4b64e3adcec91baf4721ea07d16447be8bc1374e056c6cb8d34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 56 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.471850068978 19.897450909951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang