Sir Napier Boutique Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R1 398 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sir Napier Boutique Guest House bied verblyf met 'n Victoriaanse tema in die klein dorpie Napier, Wes-Kaap. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle die Overberg-area verken.
Verblyf word gebied in 3 pragtige kamers en 1 selfsorgkothuis. Elke eenheid het privaat badkamers met 'n bad óf 'n stort, gemaklike beddens, lugversorging, 'n TV, sitarea, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n stoep.
Die gastehuis spog met gratis WiFi, 2 sitareas, 'n buiteswembad, 'n Lapa met 'n braai, goed versorgde tuine, 'n vuurput en veilige parkeerplek op die straat, wat deur kringtelevisiekameras gemonitor word.
Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante. Buurdorpe, soos Bredasdorp is ongeveer 16 km ver, terwyl Kaapstad ongeveer 169 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Cilliers-straat 56, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang