Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sit-en-kyk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Su-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Sit-en-kyk
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lasya B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasya B

Brilliant! We would like to visit again in future.

Wonderful and spacious. What a fantastic home away from home with everything you need! We really enjoyed our stay and wished it could’ve been longer. The house provided everything we needed over the weekend, especially when we entertained. Sit-en-Kyk gave us the opportunity to “Live-and-Enjoy” Hermanus a lot!

Karen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Gerieflik, skoon, netjies, pragtige uitsig van die berge en see.

Goeie vermaak met die pooltafel, tafeltennis en bordspelletjies. Baie vriendelike gasvrou. Pragtige kamers. Mooiste uitsig reg rondom die huis. Wasmasjien, skottelgoedwasser en 'inverter' het ons kuier nog meer gerieflik gemaak. Alles was perfek! Sal definitief die huis aanbeveel vir 'n familie met kinders.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Karen. Sien julle hopelik gou weer.

Sit-en-kyk
Bronwyn J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J

Ongelooflik.

Hierdie is 'n fantastiese plek met als wat jy aan kan dink. Ligging is goed. Als in die huis 'n noukeurig uiteengesit en als wat jy benodig is daar. Wonderlike plek en 'n goeie prys.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Bronwyn vir jou mooi woorde. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves.

Sit-en-kyk
Nadi C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadi C

Heerlik in Hermanus.

Pragtige huis met 'n prentjie mooi uitsig! Goed toegeruste kombuis en huis met klomp speletjies en doen-dinge vir kinders! Honde kan veilig saam wegbreek en erf is ten volle omhein. Wens ons kon langer kuier!

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Nadi, hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Sit-en-kyk
Anastasia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia M

Awesome stay.

We thoroughly enjoyed our stay. Both Su-Mari and Junita were very helpful and accommodating. This is definitely a place we would want to use for future stays.

Karen S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S

Will go again.

It was our 2nd time here. Enjoy the venue a lot and especially the view. Would suggest that the WiFi is included in the price.

Janet S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

A good place to stay if you don't mind the drive into Hermanus.

House was comfortable and good value for money. Everything you need is provided, and the pool and table tennis tables are a bonus. The house is nicely decorated, although the bathrooms are a little outdated. It's not too close, but a nice walk down to the beach. Being on the hillside gives you peace and quiet and a nice view.

Chantel Y - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel Y

Great location, the house has everything you may need.

From the booking, checking in, our stay and the checking out, everything exceeded our expectations. Everything you might need is there. The beds are comfortable, the sea views are incredible and we spotted so many whales from the covered balcony. The kitchen has every amenity and the inverter makes loadshedding a breeze. The location is great, with the hiking trails starting just down the road from the house. Everything was super clean and the washing machine was an extra treat. I would definitely recommend this property. Su-Mari was so helpful.

Sit-en-kyk se terugvoer

Thanks Chantel for your kind words. Hope to see you again in the future.

Sit-en-kyk
Ulli S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulli S

Well-stocked and situated house.

Perfect house for a group, or family with teenagers, or young children. Location close enough to walk to the beach too.

Werner V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Die plek het ons verwagtinge oortref, alles was net lekker en maklik.

Die rustige omgewing is presies wat ons wou gehad het om te onstpan. Om in die bed te sit met 'n koppie koffie en oor die see uit te kyk is so voorreg, dankie!

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Werner, waardeer jou mooi resensie. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.

Sit-en-kyk
Talita M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Besonder gerieflike verblyf met die mooiste uitsig, 'n regte juweel.

Ons het baie lekker gebly by Sit-en-kyk. Su-Mari, die eienares, het ons in elke opsig tegemoet gekom. Sy het heeltyd seker gemaak dat alles in plek is vir ons gerief, ons kon regtig vir niks beters gevra het nie. Die plek was silwerskoon, en die inboek het seepglad verloop danksy Junita wat hiervoor verantwoordelik was en wie ook altyd beskikbaar was indien ons iets nodig gehad het. Die plek self is 'n droom: absoluut volledig toegerus met die mooiste uitsig. Ons wou amper nêrens heen ry nie, net heeltyd op die balkon sit en kuier en ons verkyk aan die uitsig! Die ligging is uitstekend, naby genoeg aan die strand en dorp, maar ook ver genoeg om rustigheid te verseker. Ek kan Sit-en-kyk met vrymoedigheid aanbeveel en sal baie graag in die toekoms weer van die verblyf gebruik wil maak.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Talita, waardeer.

Sit-en-kyk
Erwin H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin H

Could not have been better.

Amazing view from balcony and first class kitchen.

Andries B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries B

Van intrapslag tot en met vertrek was dit 'n fantastiese verblyf.

Ons het heerlik gebly, alles was skoon, netjies, perfek. Dankie Su-Mari en Piet dat julle julle stukkie hemel op Hermanus met ons gedeel het. Ons sal definitief weer van Sit-en-kyk gebruik maak.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Henriëtte, ons sien julle hopelik gou weer.

Sit-en-kyk
Carmen H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen H

Comfortable, secure with beautiful sea and mountain views.

Sit-en-kyk had everything and more for a great getaway in Hermanus. It's a beautiful holiday home. Customer service was great right from the start to the end, with owner Su-Mari assisting with all our questions during the booking phase, and Junita who welcomed us on arrival. We will definitely go to Sit-en-kyk again and also recommend it to family and friends.

Sit-en-kyk se terugvoer

Thanks Carmen, appreciate your kind words.

Sit-en-kyk
Sue H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Very enjoyable - happy with the service provided.

The house is very well equipped and clean. Perfect for a family with teens - they enjoyed the games room. The layout is perfect. We enjoyed our stay.

Thelma S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma S

Te kort gebly vir so 'n lieflike, gerieflike akkommodasie.

Vyfster verblyf. Perfekte akkommodasie vir 'n familiebyeenkoms/kuier. Die uitsig is asemrowend, see en berge. Al wat jy hoef saam te neem, is jou kos en klere. Ons Yorkie het dit vreeslik geniet en die erf was vir hom ook baie veilig. Beslis dierevriendelik. Junita is voorwaar 'n aanwins en het ons goed verwelkom en tuis laat voel. Baie dankie vir 'n heerlike 2 dae se kuier.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Thelma. Sien julle hopelik weer in die toekoms.

Sit-en-kyk
Jozef D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozef D

Fantasties.

Ja, baie lekker gewees, sal dit aanbeveel en ook weer oorweeg. Dink net vry WiFi moet 'n oorweging wees.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Jozef, hoop om julle weer te verwelkom.

Sit-en-kyk
Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J

As jy ooit gewonder het wat is 'n utopia, dan het jy dit hier!

Beter kan jy nie kry nie! Alles wat jy wil hê, is daar met 'n asemrowende uitsig.

Luan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan K

Die mooiste uitsig.

Ons het verskriklik lekker gebly, die huis is baie mooi en netjies. Die uitsig vanaf die stoep en die hoofslaapkamer is asemrowend mooi. Ons het lekker op die stoep gekuier terwyl ons vir die see kyk. Baie stil en rustig, presies wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Luan, waardeer jou mooi resensie.
Sien julle hopelik in die toekoms weer.

Sit-en-kyk
Inge V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Beslis aan te beveel.

Hierdie huis is so lekker vir 'n groot gesin van oud tot jonk. Daar is lekker baie spasie, baie kamers, baie badkamers, pragtige uitsig en sommer net alom lekker. Ek sal dit enige dag aanbeveel en sal graag vir terug gaan. Die huis is baie goed toegerus en baie netjies.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Inge. Ek waardeer die mooi woorde.

Sit-en-kyk
Anita S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Sit-en-kyk is 'n juweel van 'n plek met die pragtigste berguitsig by die onderdakbraai-area en lieflike see-uitsig uit die hoofslaapkamer, stoep en leefarea.

Die huis is ruim en beskik oor absoluut alles wat mens benodig. Die feit dat dit pet-friendly is is 'n bonus! Selfs 7 nagte in hierdie paleis was te kort! Die eienaar is gasvry en tegemoetkomend en die pooltafel en tafeltennis was 'n wenner vir die kinders, veral met loadshedding stage 6 op tye kon hul nogsteeds speel na hartelus. Sal hierdie huis en area beslis aanbeveel en verlang reeds met heimwee terug na ons week in hierdie paleis van 'n huis!

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Anita. Waardeer dit baie. Sien julle hopelik weer.
Groete, Su-Mari

Sit-en-kyk
Cecilia O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia O

Alles wat jy wil hê vir 'n seevakansie.

Die plek is baie skoon en daar is alles wat jy nodig sou kry in 'n huis. Die uitsig is ongelooflik en die geluid van die see kalmeer jou regtig. Dit is naby aan die see vir daaglikse besoeke aan die strand en lekker lang stappe in die seewater.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Herman. Sien julle hopelik binnekort weer.

Sit-en-kyk
Wessel V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Fantasties en baie lekker wou nie huis toe kom nie.

Dit voel soos jou eie huis. Al die nodige geriewe is daar. Dit sal net lekker wees as jy dalk jou moter in die moterhuis kan parkeer.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Wessel, ek waardeer jou goeie woorde.

Sit-en-kyk
Zyrilde P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zyrilde P

'n Wegbreek sonder weerga!

Ek het oral gesoek na 'n eiendom wat 4 volwasse pare en 4 kinders kon huisves. Sit-en-kyk het nie alleen ten volle hieraan voldoen nie, maar aan alle ander vereistes, luukshede en lekkertes. Ons het niks kortgekom nie! Daar was volop ruimte, binnenshuise vermaak in die vorm van bordspeletjies, snoeker en tafeltennis - sowel as heerlike kuierplekke by of die braaiplek, of die kaggeltjie, of die stoep met die uitsig. Tien uit tien!

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Zyrilde vir jou mooi woorde. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Sit-en-kyk
Karen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S

Stunning view and lovely house.

We were 3 but 8 adults could stay comfortably. It was hot so maybe a couple of extra fans downstairs would be nice. The curtain rod in the main bedroom needed attention. Would definitely go again.

Sit-en-kyk se terugvoer

Thanks Karen. Curtain rod sorted out.

Sit-en-kyk
Dirk L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Waarde vir geld. Baie mooi uitsig.

Baie lekker gekuier. Sal dit vir familie wegbreek aanbeveel. Vir die prys is die huis en ligging uitstekend.

Mikayla M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikayla M

The stay was immaculate.

Don't let me get started on the beautiful view the balcony has. Wow. I really enjoyed my stay, I love how spacious the place is.

Sit-en-kyk se terugvoer

Thanks Mikayla, hope to see you again.

Sit-en-kyk
Lynette C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Great

Clean, well-equipped, awesome view.

Dalecia S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalecia S

Uitstekende see-uitsig en diens van dag 1 af.

Ek sal dit vir almal aanbeveel.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Dalecia.

Sit-en-kyk
Otto K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto K

Absoluut fantasties!

Wat 'n wonderlike ervaring vanaf die bespreking tot met ons vertrek terug huis toe. Die eienaar het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik ingerig en dat alles na ons verwagting verloop. Die eenheid is uitsonderlik toegerus en dit voel nie of jy op vakansie is nie, maar eerder asof jy tuisgaan in jou eie huis, volkome met bordspeletjies, snoeker/pool tafel en tafeltennis. Ons het werklik net elke dag gesit en kyk na die uitsonderlike uitsig oor die see en die berge, dit is iets wat beslis die moeite werd is om self te beleef en op elke persoon se bucketlist behoort te wees.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie, waardeer jou gevleuelde woorde.

Sit-en-kyk
Pieter W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Skoon en netjiese huis, met 'n mooi uitsig.

Baie lekker ontspan in die huis. Die huis het als wat mens benodig. Baie mooi uitsig van die see en berge vanaf die huis. Sal beslis dit aanbeveel.

Willie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Heerlike kuierplek in 'n rustige area met uitsigte op berg en see en voldoen 100% aan selfsorg.

Sit-en-Kyk maak voorsiening vir 13 mense, maar is 'n droom vir 'n seniorburgerpaartjie (soos ons). Ons het die stilte, al die fasiliteite (selfs tafeltennis) geniet. Ons hou van stap en baie van die roetes kan hiervandaan bereik word. Ons was selfs verras met laksmanne wat kom kos vra toe ons op die balkon sit.

Carien B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B

Fantastiese uitsig. Lieflike huis vir groot familie.

Heerlike, ruim kuierhuis. Lieflikste stoep met die mooiste uitsig oor die see. Alles wat jy benodig vir lekker ontspan en kuier.

Anonieme gas - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Ruim huis in 'n lieflike area.

Lieflike groot huis met baie kamers. In 'n lieflike deel van Hermanus met prag uitsigte. Ons het dit baie geniet en hoop om weer so te maak.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Johan. Hoop om julle weer te sien.

Sit-en-kyk
Virgil G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil G

Dis 'n baie stil omgewing, baie groot huis.

Dis 'n baie lieflike huis, alles wat jy nodig het is by die huis, baie pragtige uitsig. Ek sal definitief weer terugkom of dit aanbeveel aan ander.

Marlene P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene P

Genoeg akkommodasie vir almal met direkte toegang tot eindelose stap, hardloop of bergfiets single track.

Ons het lekker by Sit en Kyk gekuier. Daar was meer as genoeg plek vir ons 2 gesinne met genoeg badkamers vir almal en 'n hele area vir die kinders. Buitespeelplek is nie veel nie. Die 2 yskaste was 'n bonus. Die enigste nadeel was die gebrek aan son, dis 'n koue huis, dalk beter in hoogsomer, maar die kaggel het gehelp om bo warm te maak. Dit sal nog beter wees met skerp messe in die kombuis en as julle aandag kan gee aan die klam muwwe reuk, veral in die kinderkamer.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Marlene.
Ek het toe ons nou daar was in Desember nuwe messe en braaitange gekoop.
Na al die baie reëns van die winter, het ons verskeie lekplekke in die dak en in die mure in gehad, maar het ook daarna laat kyk.
Hopelik is daai nattigheid en mufferigheid nou beter.

Sit-en-kyk
Vanessa V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Baie goeie waarde vir geld.

Die huis is pragtig en fasiliteite is uitstekend. Alles was skoon en netjies. Ons sal definitief weer die huis huur.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Vanessa.

Sit-en-kyk
Eben Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z

Dis 'n wonderlike plek en prys is baie billik!

Ek kan die plek vir enigiemand aanbeveel veral as dit 'n groot groep is, want daar is baie slaapplek en baie speletjies vir kinders.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie Eben, ek waardeer dit.

Sit-en-kyk
Gary G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G

We enjoyed our stay. Beautiful location. Safe. Clean. Fun.

Perfect location. Close to beach and shops. The house had enough space. Everything you need was there. And it was safe.

Sit-en-kyk se terugvoer

Thank you for the great review, Gary. Hope to see you again.

Sit-en-kyk
Noeline B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline B

Beste waarde vir geld in baie lang tyd, veral die kaggelvuur!

Pragtige uitsig. Alles baie netjies. Niks het kortgekom nie. En die kaggelvuur was ekstra bonus veral in die koue nat weer. Ek sal verseker in die toekoms weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Lolanta D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolanta D

Dit was ongeloofik.

Ons het ons tydjie baie geniet. Dit was werklik 'n huis weg van huis lol. Die huis is dus meer geskik vir grootmense as kinders omdat daar nie regtig veel aktiwiteite is om hul mee besig te hou nie, maar anders het ons dit geniet.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie, Lolantha.

Sit-en-kyk
Johan B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Mooiste see-uitsig, stil, rustige omgewing, volledig, netjies toegerus en sal beslis aanbeveel.

Baie dankie vir julle lieflike huis se gebruik die naweek. Ons het heerlik gerus en is baie vriendelik ontvang. Alles was in plek, baie netjies en volledig toegerus. Perfekte ligging en so stil en rustig met die mooiste see-uitsig, was bevoorreg om Sondagoggend ook drie walvisse te sien vanaf die stoep. Waarde vir geld, kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis weer bespreek.

Sit-en-kyk se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie. Ons verwelkom julle graag weer.

Sit-en-kyk
Joubert S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert S

Wondelike plek, lieflike uitsigte, gesinsvriendelik.

Ons is twee gesinne wat in Sit-en-kyk 'n naweek saam spandeer het. Die plek is perfek met uitsigte, 'n beskutte braaiplek en vermaak vir die jongspan. Die kombuis is ten volle toegerus en met 'n baie gemaklike leefkamer. Su-Marie was op die ball met al die reëlings. Ek beveel dit ten sterkste aan.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Joubert.

Sit-en-kyk
Martin V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Goed ingerig en meer as genoeg spasie!

Kliëntediens was vanaf ons bespreking uitstekend. Die huis het alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou, die kombuis is baie goed ingerig en die slaapkamers is baie gerieflik. Mooi see uitsig vanaf die 1ste verdieping, en jy kan heerlik op die stoep sit-en-kyk.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Martin. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.

Sit-en-kyk
Sas L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sas L

Baie aangename, goed toegeruste strandhuis.

Heerlike huis met alles wat mens nodig het. Pragtige see-uitsig vanaf stoep en naby swemstrande. Baie slaapplek vir groter groepe met volop parkeerplek. Hoor saans die branders breek. Sal gewis weer by Sit-en-kyk gaan vakansie hou.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Sas, hoop om julle weer te sien.

Sit-en-kyk
Jean T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean T

Wonderful comfortable home for a combined family holiday.

The house and accommodation was perfect for our three families and it was close enough to the beach for many daily trips. After the hustle of beach and town it was lovely to be staying close to the nature reserve for peace and quiet and beautiful views.

Nikita S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita S

Wonderful place, great management and organising. So easy to organise anything.

Sit en Kyk is a lovely place. The photos make it look amazing and that doesn't even do it justice. Great prices for what you are getting and the owner and agents are a star to work with. Definitely will be back.

Sit-en-kyk se terugvoer

Thank you very much for your kind words and great review. Thanks to you all for looking after the house so well. We would love to welcome you again in the future.

Sit-en-kyk
Alice G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice G

Absoluut fantasties!

Geen beter verblyf in Hermanus vir die prys nie. Alles skoon, mooi en volop. Gerieflik met pragtige see-uitsig. Sal hierdie huisvesting ten sterkste aanbeveel.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Alice. Waardeer jou mooi woorde, en hoop om julle weer te sien.

Sit-en-kyk
Liezel A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A

Ongelooflik!

Ons sal definitief hierdie verblyf aanbeveel. Ons was 'n groot groep vriende, en die huis het heerlik geleef! Als wat jy nodig het was voorsien en die huis het 'n pragtige uitsig oor die baai. Die speletjiesvetrek was regtig 'n bonus en almal het 'n fantastiese tyd gehad.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Liezel, waardeer dit. Sien julle hopelik weer in die toekoms.

Sit-en-kyk
Jan V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Dit was heerlik.

Baie netjies met 'n pragtige uitsig.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie, Jan. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Sit-en-kyk
Dawie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F

Lieflike see-uitsigte.

Baie goed toegerus en netjies, met pragtige see-uitsigte vanaf die agter stoep. Baie goed ontvang deur Junita en probleem met die TV is vinnig uitsorteer deur Su-Marie. Ons was net twee gaste (wat eintlik 'n vermorsing is, aangesien die huis soveel meer mense met gerief kan huiisves in nog vier slaapkamers. Die ontspanningsvertrek op die onderste vlak is fantasties en ek kan my net indink hoe my kinders en kleinkinders dit sal geniet wanneer ons Sit-en-Kyk weer besoek.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Dawie. Ons hoop ons sien julle weer.

Sit-en-kyk
Gerhard R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Ongelooflike goeie waarde vir geld met die mooiste uitsig waarvoor jy kan vra.

Dankie Sit-en-Kyk. Dit was ongelooflik lekker gewees met die beste geriewe om te kan gebruik. Perfek vir die wegbreek en alles wat jy nodig het is beskikbaar by die huis. Alles is netjies en dit het die mooiste uitsig oor die baai. Ons beveel dit vir enige iemand aan as 'n moet.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Gerhard, ek waardeer dit. Sien julle weer.

Sit-en-kyk
Jp D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Heerlike ruim, goed toegeruste huis met mooiste uitsig oor Walkerbaai.

Ons was aangenaam verras met die pragtige plek in stil rustige omgewing (wintervakansie). Sal hierdie verblyf hoogs aanbeveel vir enige gesinstipe en definitief weer gaan soos geleentheid hom voordoen. Die kaggel in beplanning binne sal groot aanwins wees. Die braaiplek buite was heerlik beskut en die heerlike stoep met see-uitsig was sielskos. Baie dankie Su-Mari en Junita (ontvangs) vir jul gasvryheid.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie Lizl, waardeer julle mooi resensie.

Sit-en-kyk
Dave M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave M

Uitstekende verblyf teen bekostigbare prys.

Pragtige uitsig oor Walkerbaai in rustige woonbuurt. Die huis het alle geriewe en is ideaal vir 'n groot gesin en of groep vriende. Kinders en grootmense kan hulself vermaak met verskeie bordspeletjies vanaf snoeker tot badminton en vingerbord. Naby al die bergstaproetes en paar minute se ry na Grotto strand en Die Plaat. Vriendelike en behulpsame Su-Mari en Jeanette maak die lewe nog makliker sal weer kom kuier.

Sit-en-kyk se terugvoer

Baie dankie, Dave. Sien julle dalk weer in die toekoms.

Sit-en-kyk
Vanaf R5 600
R5 600 R4 667
per nag, vir 13 mense
Vanaf R5 600
R5 600 R4 667
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC7FGszNDLktu1o5vxCnbRZ64TvXTHOkl1ogcZaKDXfL3f7z4eA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R4 667 per nag, vir 13 mense 55 5 1 5 305 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.4097067711 19.29945141077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang