Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sit-en-kyk

Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 15 Feb 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 600 R4 667 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Sit-en-kyk is 'n pragtige, volledig gemeubileerde huisvakansiehuis in Voëlklip, Hermanus en bied gehalteverblyf in hierdie gesinsgunsteling vakansiedorp. Die huis is ongeveer 'n uur se ry vanaf Kaapstad geleë en is in 'n stil straat geleë met maklike toegang tot stap- en bergfietsroetes tot in die berge. Die huis is sowat 6 km vanaf die sentrale dorpie Hermanus waar gaste die talle winkelsentrums, restaurante en doendinge kan geniet.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 2 aparte gastetoilette. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die derde is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 5 enkelbeddens. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en bad. Die vierde en vyfde slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n toilet, stort, bad en wasbak.

Die ingang na die huis is op die eerste verdieping wat die volledig toegeruste kombuis, eetkamer, sitarea en die voor- en agterpatio's bevat. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Die hoofslaapkamer, ook op die boonste verdieping, het 'n en suite-badkamer en is ideaal as een van die gaste nie trappe kan klim nie.

Op die voorstoep het gaste 'n 180-grade-uitsig oor Walkerbaai en daar is genoeg parkeerplek vir tot 4 voertuie op die perseel.

Die huis het ook onbeperkte WiFi en DStv op 2 TV's teen 'n ekstra koste. Dit kan op versoek geaktiveer word. Die huis gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 13 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 5 mense
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lasya B
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant! We would like to visit again in future. Wonderful and spacious. What a fantastic home away from home with everything you nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Karen M
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon, netjies, pragtige uitsig van die berge en see. Goeie vermaak met die pooltafel, tafeltennis en bordspelletjies. Baie vriendelike gas...
Sien meer
Sep 2023
Bronwyn J
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Hierdie is 'n fantastiese plek met als wat jy aan kan dink. Ligging is goed. Als in die huis 'n noukeurig uiteengesit en als wat jy benod...
Sien meer
Sep 2023
Chantel Y
Saam met vriende
5.0
Great location, the house has everything you may need. From the booking, checking in, our stay and the checking out, everything exceede...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Ulli S
Gesin met tieners
5.0
Well-stocked and situated house. Perfect house for a group, or family with teenagers, or young children. Location close enough to walk ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Su-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 2de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sit-en-kyk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 600
R5 600 R4 667
per nag, vir 13 mense
Vanaf R5 600
R5 600 R4 667
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Straat 305, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC7FGszNDLktu1o5vxCnbRZ64TvXTHOkl1ogcZaKDXfL3f7z4eA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R4 667 per nag, vir 13 mense 55 5 1 5 305 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.4097067711 19.29945141077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang