Sixteen Guesthouse
Beskrywing
Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n aparte inhang en beid 'n uitsig oor die swembad- en tuinarea. Die geriewe sluit 'n TV, kluis, haardroër, waaier, verhitter, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik vir die slim-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kinder onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdomme van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elk kamer bied verblyf aan 2 volwassenes. Alle suites het en suite-badkamers met bad- en stortgeriewe met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Geriewe sluit platskerm-slim-TV's, gratis WiFi, 'n haardroër, waaier, verwarmer, elektriese komberse, tee-en koffiemaakgeriewe en kroegies in. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik vir die slim-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kinder onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie.
Kinders tussen die ouderdomme van 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang