Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sixteen Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Sixteen Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Justine S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine S

Wonderful weekend away.

Very clean and central location.

Roland H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland H

Cosy gem with a tranquil setting and vibe.

See stars.

Manogaran N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manogaran N

Yes very quaint neat and ample space to walk around the cottage.

Only one problem, the hot water is not great. Host was not present. Garden, driveway, and pool are very neat and tidy.

Rika O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika O

Uitstekende diens en ligging.

Sentraal gelee. Kamers gemaklik en aantreklik. Vriendelike eienaar en veilige parkering.

Louis S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Uitstekende verblyf in baie goeie posisie.

Sixteen-verblyf was 'n baie aangename ondervinding vir ons. Dit is maklik om te kry. Ontvangs was baie goed. Kamers was pynlik netjies, ruim en baie gerieflik. Ek kan dit met baie groot vrymoedigheid aanbeveel.

Sixteen Guesthouse se terugvoer

Dankie, dankie Louis.

Sixteen Guesthouse
Dirk B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Heerlik.

Heerlik gekuier en aanbeveelbaar.

Jackie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie L

Pleasant stay.

Everything we needed was supplied.

Karen D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Fantasties en wonderlik.

Alles was perfek. So lekker gebly.

Sixteen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Karen. Waardeer!

Sixteen Guesthouse
Jo-ann H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann H

Pragtig en waarde vir geld.

Die gashere is baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Goeie ligging. Baie gerieflik en eenhede is baie mooi gemeubileer en gerieflik. Sal definitief aanbeveel en terugkeer.

Sixteen Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Jo-ann. Waardeer dit baie!

Sixteen Guesthouse
Bianca D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca D

Sub-standaard.

Die plek is skoon en netjies. Verskriklike padgeraas dit is in die hoofstraat en al die voertuie begin af te rem as hulle in die dorp in kom, wat 'n steurnis is. Die matras kan gerus vervang word, die matras is pap en dit voel of jy op 'n stuk plank lê.

Karin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Rustig.

Alles is daar wat jy benodig vir 'n vakansieverblyf. Naby aan die kuspaadjies en middedorp se eetplekkies is binne loopafstand.

Sixteen Guesthouse se terugvoer

Waardeer dit, Karin. Baie dankie!

Sixteen Guesthouse
Fanie E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie E

Gerieflik vir een aand.

Ons was goed ontvang met 'n gerieflike kamer. Die water was koud en daar is net gewone TV-kanale.

Sixteen Guesthouse se terugvoer

Jammer om te hoor van die koue water. Dis nie aangemeld nie.
Daar is wel internet stromingsdienste (Netflix, ens.) beskikbaar, maar gaste moet hul eie inteken-besonderhede gebruik.

Sixteen Guesthouse
Jaco S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie lekker gewees

Die kamers is pragtig en die ontbyt heerlik ....veilig gevoel..dankie

Sixteen Guesthouse se terugvoer

Was lekker om julle hier te hê, dankie Eswe!

Sixteen Guesthouse
Melise V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melise V

Skoon, stylvol en gemaklik.

Heerlike verblyf. So mooi, stylvol en veilig!

Joachim B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joachim B

Good establishment.

Very neat and comfy rooms. Good service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie instansie.

Baie netjiese en gerieflike kamers. Goeie diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Danet T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danet T

Baie ruim en netjiese plek.

Puik akkommodasie met baie lekker ontbyt. Dankie Anel, ons sien jou weer!

Sixteen Guesthouse se terugvoer

Dankie, Danet. Waardeer baie!

Sixteen Guesthouse
Gary D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

Best stay of the five booked on LekkeSlaap.

Service was excellent, would rate as 5 star.

Sixteen Guesthouse se terugvoer

It is much appreciated, thank you Gary.

Anel

Sixteen Guesthouse
Melinda H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda H

Rustige omgewing waar mens lekker kan ontspan met vriendelike personeel.

Baie skoon en netjies. Goed toegerus met koeldrank/wyn en eetgoedjies.

Alex Du L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex Du L

Dit is was baie netjies, stil en rustig.

Goeie kwaliteit verblyf.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ef13b1875b5ccd2374c92e3577afe5239a09e5bf12c3a0d8aeb40af99fe99e23961913bc86b7b80967f09a47d1ba6a30d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 16 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.419411414988 19.233417502447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang