Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sixteen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Justine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful weekend away. Very clean and central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Cosy gem with a tranquil setting and vibe. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manogaran N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Yes very quaint neat and ample space to walk around the cottage. Only one problem, the hot water is not great. Host was not present. Garden, driveway, and pool are very neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika O
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Uitstekende diens en ligging. Sentraal gelee. Kamers gemaklik en aantreklik. Vriendelike eienaar en veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Uitstekende verblyf in baie goeie posisie. Sixteen-verblyf was 'n baie aangename ondervinding vir ons. Dit is maklik om te kry. Ontvangs was baie goed. Kamers was pynlik netjies, ruim en baie gerieflik. Ek kan dit met baie groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Sixteen Guesthouse
Dankie, dankie Louis.

Dirk B
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Heerlik. Heerlik gekuier en aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Pleasant stay. Everything we needed was supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties en wonderlik. Alles was perfek. So lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Sixteen Guesthouse
Baie dankie, Karen. Waardeer!

Jo-ann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtig en waarde vir geld. Die gashere is baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Goeie ligging. Baie gerieflik en eenhede is baie mooi gemeubileer en gerieflik. Sal definitief aanbeveel en terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Sixteen Guesthouse
Dankie vir die mooi terugvoer, Jo-ann. Waardeer dit baie!

Bianca D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Sub-standaard. Die plek is skoon en netjies. Verskriklike padgeraas dit is in die hoofstraat en al die voertuie begin af te rem as hulle in die dorp in kom, wat 'n steurnis is. Die matras kan gerus vervang word, die matras is pap en dit voel of jy op 'n stuk plank lê.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ef13b1875b5ccd2374c92e3577afe5239a09e5bf12c3a0d8aeb40af99fe99e23961913bc86b7b80967f09a47d1ba6a30d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 16 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.419411414988 19.233417502447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang