Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Skeiding Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heloise G
1 nag
5.0
Feb 2025

Die plaas is pragtig met die mooiste uitsig oor vlaktes. Mooiste plaas, pragtige huisies, dit is stil en netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Memorable experience. A truly wonderful stay, customer service and food was a big A+.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly en ge-eet. Uitstekende kos en diens gekry vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Pleasant and safe. We only used the venue to sleep over as our days have been planned. I would have loved to stay at the venue for some time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skeiding is 'n lekker plek. Wat 'n wonderlike, rustige plek. Ons het net een nag gebly, maar sal definitief terugkom vir 'n langer verblyf. Ons is vriendelik ontvang en na ons huisie geneem met alles wat nodig is vir lekker kuier. Daar is ook hout vir braai voorsien vir binne of buite braai. Lieflike uitsig vanaf die stoep. Ek beveel definitief die Skeiding Guest Farm aan as blyplek wanneer jy die area besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Heerlike verblyf, gerieflik en skoon met vriendelike personeel. Was absoluut heerlik in die mooiste omgewing met vriendelike personeel en heerlike kos! Alles is skoon en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het in die Nguni-kamer gebly. Die uitsig en etes was fantasties. Pragtige plek, ons het net een aand oorgebly maar dit was absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Kan skeiding aanbeveel as 'n oornagplek. Heerlike verblyf by Skeiding Guest Farm. Vriendelike ontvangs, alles wat ons nodig gehad het, baie netjies en skoon. Lieflike uitsig oor die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oornag verblyf. Ons is hartlik ontvang met tee en beskuit op 'n koue reënerige middag. Die eenheid is ruim, skoon en baie goed toegerus. Voorts is die privaatheid, mooi uitsig en stilte iets besonders. Ons beveel die verblyf heelhartig aan en sal graag weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lieflik. Baie mooi en gerieflike eenheid. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anné-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skeiding langs die N2, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ODVjZjUzLWQ3ZTktNDM3Ni1iZDg4LTRjOTZjZjgxMjBlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Skeiding off the N2 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.079029249723 20.806062966585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456