Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skeiding Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marlize H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Heerlike verblyf, gerieflik en skoon met vriendelike personeel. Was absoluut heerlik in die mooiste omgewing met vriendelike personeel en heerlike kos! Alles is skoon en gerieflik. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het in die Nguni-kamer gebly. Die uitsig en etes was fantasties. Pragtige plek, ons het net een aand oorgebly maar dit was absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Kan skeiding aanbeveel as 'n oornagplek. Heerlike verblyf by Skeiding Guest Farm. Vriendelike ontvangs, alles wat ons nodig gehad het, baie netjies en skoon. Lieflike uitsig oor die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Oornag verblyf. Ons is hartlik ontvang met tee en beskuit op 'n koue reënerige middag. Die eenheid is ruim, skoon en baie goed toegerus. Voorts is die privaatheid, mooi uitsig en stilte iets besonders. Ons beveel die verblyf heelhartig aan en sal graag weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lieflik. Baie mooi en gerieflike eenheid. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felix S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great. We really enjoyed our short stay. Great. We really enjoyed our short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anieka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Dit was rustig soos ons dit wou gehad het. Aan die begin was daar bietjie kassies en skottelgoed wat nie so skoon was nie, maar dit is gou reggestel en daarna was die diens baie goed. Ons het 7 dae gebly en het gevind dat die yskas te klein is vir 'n selfsorgeenheid waarin mens so lank bly, veral omdat jy al jou kos moet saamvat omdat daar nie winkels naby is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike ervaring. Ons was baie beïndruk met die akkommodasie en ete. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig! Ons het alreeds Skeiding aanbeveel en sal beslis self ook weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anné-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skeiding langs die N2, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0ODVjZjUzLWQ3ZTktNDM3Ni1iZDg4LTRjOTZjZjgxMjBlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Skeiding off the N2 Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.079029249723 20.806062966585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang