Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skilpad

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adnaan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pity we could stay longer! House was neat, clean and had everything we needed, except WiFi. We went in winter, 5 degrees at night, lots of large windows and tiles, but the two fireplaces heated the home nicely. Inside gas braai. View is excellent. Luxurious stay, but an extra open bathroom would be better for friends (en suite bathrooms limit privacy for groups and can be awkward). The assisting agent was always ready to assist and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome Z
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Pragtige uitsig, rustig, kwaliteit, veilig en bekostigbaar. Ons het heerlik gebly. Die huis het alles wat nodig is. Kwaliteit matrasse op die beddens en 'n pragtige ligging. Veilig vir kinders om fiets te kan ry sonder toesig en ons het die dorpie vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Excellent view and very clean. Child-friendly, excellent view, the place was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande W
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Dit was fantasties. Baie goeie uitsig oor die see. Ons was 'n groep van 11, wat tieners en klein kinders ingesluit het. Die ruim spasie en geriewe in die huis het aan almal se vereistes voldoen. Anthea was baie behulpsaam en het 'n goeie, flink diens gelewer. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Nov 2021

Was very enjoyable. Loved the views and the house it just smelled very miffy and there was mould in a few of the rooms which was not pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c1983de65b03f1f0227e63c462432e85c8fc312edd124cad034fc7b094b6362702aa7f6eafbd4b19bc36a5dfedf588f55cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 Breedezicht Estate Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395717181574 20.82492311786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang