Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Skilpad

Selfsorg
Sa.
12de12Apr
So.
13de13Apr
Mo.
14de14Apr
Di.
15de15Apr
Wo.
16de16Apr
Do.
17de17Apr
Vr.
18de18Apr
Sa.
19de19Apr
So.
20ste20Apr
Skilpad
Slaapplek vir tot 12 mense
VOL
VOL
R3 200
per eenh.
R3 200
per eenh.
R3 200
per eenh.
R3 200
per eenh.
VOL
VOL
VOL
VOL
R3 600
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Die reg van toelating word voorbehou. Die Breedezicht Landgoed-gedragsreëls word streng toegepas om te verseker dat gaste 'n aangename verblyf het en om goeie verhoudings met die bure te handhaaf.

Die persoon wat die bespreking maak, aanvaar volle verantwoordelikheid vir enige breekskade of skade van enige aard wat tydens hul verblyf aan die eiendom, of die inhoud daarvan voorkom, en sal in sy/haar persoonlike hoedanigheid verantwoordelik bly vir die koste daarvan.

Oormatige geraas en/of harde musiek word te alle tye, dag of nag, verbied.

Die maksimum aantal gaste wat op die perseel toegelaat word, is streng beperk tot die aantal gespesifiseer in jou bespreking. Onbezette kamers sal beveilig en gesluit word.

Rook is streng verbode binne die eiendom.

Geen items mag enige tyd van die eiendom verwyder word nie.

Die uitstaande balans moet ten minste twee dae voor jou aankoms vereffen word. Indien betaling nie vooruit ontvang word nie, moet die balans met aankoms in kontant betaal word.

Linne word voorsien, maar bad- en strandhanddoeke nie. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Opwasmiddel, 2 skottelgoedwassertablette, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet word voorsien.

Geen drankies word voorsien nie. Bring asseblief jou eie koffie, tee, suiker en melk.

Gaste moet hul eie draagbare skarnierrooster vir die braai saambring. Vuurmaakhout word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c1983de65b03f1f0227e63c462432e85c8fc312edd124cad034fc7b094b6362702aa7f6eafbd4b19bc36a5dfedf588f55cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 6 5 1 5 Breedezicht Estate Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395717181574 20.82492311786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011