Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoon Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Skoon Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mari P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

Rustig, good vibes, lekke.

Baie baie lekker gebly! Vreeslike mooi, rustige en skoon plek. Baie happy.

Marisa B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B

Amazing.

Ongelooflike lekker blyplek! Elke oomblik geniet.

Adhika C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adhika C

Absolutely fantastic! It was one of the best places I've stayed in in SA.

Better than any 5 star hotel.

Skoon Accommodation se terugvoer

Adhika, thank you so much for the kind words and positive feedback.

Skoon Accommodation
Tiaan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H

Uitstekend.

Baie dankie.

Wilhelmina N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmina N

Wow!

Wat 'n aangename verrassing. Die plek het heerlik geruik toe ons instap, nie die gewone muf reuk van plekke by die kus nie. Dit is volledig toegerus, het 'n lieflike dekor en is rustig. Dit is die beste plek waar ons al gebly het!

Stewart M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stewart M

Great.

Great, stylish accommodation. Just a bit cold (but the throws and rugs were much appreciated!).

Lindsey C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey C

Magical.

The place was stunning. Liesel was terrific. Highly recommended. One small suggestion would be to have a washline at the back to hang wet swimming towels.

Skoon Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We have added a dry rack to each unit.

Skoon Accommodation
Jan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Uitstekend!

Baie netjies, modern en skoon! Sal beslis aan enige iemand aanbeveel!

Skoon Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jan, jul is enige tyd welkom terug.

Skoon Accommodation
Danie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Puik akkommodasie.

Ons het 'n heerlike paar dae hier deurgebring. Hoogs aanbeveel, baie netjies, baie goed toegerus, by die see,naby lekker eetplek,f antastiese gasvrou wat seker maak dat alles in plek is.

Skoon Accommodation se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Danie. So bly julle het dit geniet.

Skoon Accommodation
Thato R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thato R

In short, we cannot wait to come back again! We love this spot.

The photos are an accurate representation of the unit. The host is attentive, kind and communicates well. We were happy with our stay.

Skoon Accommodation se terugvoer

Hallo Thato, thank you so much for the positive feedback. Appreciate it. You are welcome back anytime.

Skoon Accommodation
Louise V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Skoon en uitsig was asemrowend.

Alles wat jy nodig het is by Skoon Accommodation.

Skoon Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit opreg.

Skoon Accommodation
Charl B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B

Skoon, ingerig, ontspanne, perfek.

Wow, ek toer baie en die is waarskynlik die beste akkommodasie wat ek al bespreek het. Waarde vir geld en baie goed ingerig. Teen die see, met 'n pragtige private stoep toegerus met 'n braai. Aandag aan detail in elke opsig. 'n Waaier en asbakkie is al wat ek sou bysit maar verder was ons baie beïndruk. Liesl Shone. Knap gedaan. Ek sal van nou af slegs hier bespreek.

Skoon Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Chris. Ek waardeer dit opreg. Jul is enige tyd welkom terug by skoon.

Skoon Accommodation
Anke V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke V

Die binnehuiseversiering was beeldskoon. Liesl het definitief seker gemaak dat haar gaste meer as welkom en gerus voel.

Liesl het die eenhede baie mooi opgemaak. Die uitsig met sonsondergang is baie mooi. Ons sal definitief enige tyd weer terugkeer.

Skoon Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde en terugvoer Anke. Julle is enige tyd welkom terug. Was lekker om jul te ontmoet.

Skoon Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c889b0a8c680ec5a830b31be135b94a4e2300f6f1762925ebdcd82ddd404fd5d7443bd69c39eb93486c3a7c115746f6a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 42 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.040185038621 25.539887448549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang