Skoon Accommodation
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Skoon Accommodation bied selfsorgwoonstelle in die bekoorlike dorpie, Schoenmakerskop, sowat 8 km buite Gqeberha. Die dorpie bied fantastiese hardloop- en fietsryroetes, visvangplekke, 'n strandjie en historiese monumente.
Skoon Accommodation beskik oor 3 aparte eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede het elk 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n toegeruste kombuis met basiese toebehore en 'n oopplan-leefarea.
Elke eenheid lei na 'n lieflike dek met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gratis WiFi en een veilige parkeerplek per eenheid is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Skoon Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap