Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoon Accommodation

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Skoon Accommodation bied selfsorgwoonstelle in die bekoorlike dorpie, Schoenmakerskop, sowat 8 km buite Gqeberha. Die dorpie bied fantastiese hardloop- en fietsryroetes, visvangplekke, 'n strandjie en historiese monumente.

Skoon Accommodation beskik oor 3 aparte eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede het elk 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n toegeruste kombuis met basiese toebehore en 'n oopplan-leefarea.

Elke eenheid lei na 'n lieflike dek met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gratis WiFi en een veilige parkeerplek per eenheid is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariska B
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en rustig. Baie rustige plek, mooi uitsig op die see en die woonplek is verskriklik mooi en netjies met alles wat mens nodig het!
Jan 2025
Anina N
5.0
Uitstekend. Baie rustige en netjiese plek om 'n paar sorgvrye dae naby die see deur te bring. Mooi stylvolle dekor en goed toegerus.
Okt 2024
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, good vibes, lekke. Baie baie lekker gebly! Vreeslike mooi, rustige en skoon plek. Baie happy.
Jun 2024
Marisa B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Ongelooflike lekker blyplek! Elke oomblik geniet.
Mei 2024
Elize K
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Dit was 'n heerlike verblyf. Ons sal definitief weer gaan.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Skoon Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 42, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c889b0a8c680ec5a830b31be135b94a4e2300f6f1762925ebdcd82ddd404fd5d7443bd69c39eb93486c3a7c115746f6a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 42 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.040185038621 25.539887448549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang