Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skulpies Cottage Langezandt

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R840 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

-Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op hul eie risiko en sal nie Etna's Southern Tip (Pty) Ltd of die eienaars vir enige verliese of skade tydens hul verblyf verantwoordelik hou nie.
-Indien die toegelate aantal huurders (kinders ingesluit) oorskry word of 'n steurnis veroorsaak deur raserige partytjies te hou, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te ontruim!
-Geen harde partytjies word toegelaat nie.
-Geen 21ste of matriekpartytjies word toegelaat nie.
-Slegs die toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) word per eiendom toegelaat.
-Reg van toelating word deur bestuur voorbehou.
-Geen onder 21s sonder behoorlike volwasse toesig toegelaat word nie.
-Maak seker van jou keuse aangesien jy nie met aankoms van verblyf kan verander nie.
-Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
-Geen meubels mag onder geen omstandighede rondgeskuif word nie.
-Gebruik die alarmstelsel van die huis/woonstel soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
-As jou huis troeteldiervriendelik is, word troeteldiere nie op enige meubels toegelaat nie.
-Die volle betaling moet in Etna se bankrekening wys voordat die sleutels oorhandig kan word.
-Geen terugbetaling vir verkorte verblyf word toegelaat nie.
- Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
- Beurtkrag: Bring asb. lanterns of ligte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 835
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 835
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 835
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spifies Place 3098, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01d5cd9a45252a5eb8a5388c6f4057dd94eb0068fdab8e452a6d7cf47bf1e762cb8d5cab803d836a42adc1f981b51822a95e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 835 per nag (plek vir 8) 3098 Spifies Place Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790384829878 20.044757635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang