Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skurwejantjie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoelsingel 39, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Skurwejantjie is 'n selfsorgeenheid in Vermont, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige omgewing om te ontspan en hul vakansie te geniet.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 groot slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die gaste in die tweede slaapkamer moet deur die eerste slaapkamer stap om by die badkamer te kom.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het sitplek en 'n etenstafel. Dit lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel, sitplek en 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n groot tuin en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Dit is ongeveer 1 km vanaf Davies Pool en 11,3 km vanaf Hermanus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Stormvoelsingel 39, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skurwejantjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoelsingel 39, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5905a268a3e849257166758acf955894df5a013c2860f4503191c60cf903d56fe5a5044a2b4fbcb54297d324482def0c2794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 39 Stormvoel Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4140179 19.1633555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang