Skurwejantjie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Stormvoelsingel 39, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Skurwejantjie is 'n selfsorg-eenheid in Vermont, Wes-Kaap. Dit is 'n goeie keuse vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige omgewing om te ontspan en hul vakansie te geniet.
Dié huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2-enkelbeddens vir kinders. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoofplaat, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep met nog 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die hele grondvloer, 'n ruim tuin en parkeerplek van die straat af op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en dit is ook ongeveer 1 km vanaf Davies se swembad en 11,3 km vanaf Hermanus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annerie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Stormvoelsingel 39, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Skurwejantjie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Stormvoelsingel 39, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang