Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skye's Eye

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incarha-rylaan 694, Gxarha, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Skye's Eye is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat in 'n bewarea in Gxarha geleë is. Hierdie verblyf spog met 'n 'n 180 grade-uitsig oor 'n welige woud en hiér kan gaste die natuurskoon ten volle geniet.

Hierdie moderne eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n knus rusbank wat ook slaapplek aan 'n kind bied. Gratis WiFi is beskikbaar.

Stapeldeure lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek. Hierdie verblyf spog met 'n welige tuin met 'n ryk voëllewe, vrugtebome en groenteplante. Daar is ook reënwatertenks van 10 000 liter.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Incarha-rylaan 694, Gxarha, 5292, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Incarha-rylaan 694, Gxarha, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef3ece1f1efc91a780a8b9e6adc02f7a35e64bd77a8a25074c41cca1b49b79d70ebfe792778c3f96574c0770507ad61cfa61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 694 Incarha Drive Gxarha 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.698025470982 28.334607203953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang