Sleep @ 161 Benade Drive
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, asook 'n ekstra enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. In die kombuisie is daar 'n yskas, braaipan, kastrolle en 'n mikrogolfoond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Sleep @ 161 Benade Drive is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe, soos 'n mikrogolf en 'n eenplaatstofie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 1 koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n hoekie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas en TV met DStv. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs kamer.
Huisreëls
Sleep @ 161 Benade Drive is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe, soos 'n mikrogolf en 'n eenplaatstofie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 3 is 'n gesinseenheid met 'n oopplan-uitleg en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Daar is ook lugversorging in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Sleep @ 161 Benade Drive is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar daar is verhit- en eetgeriewe, soos 'n mikrogolf en 'n eenplaatstofie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benade-rylaan 161, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang