Sleep @ 161 Benade Drive
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Hans P - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie ontvangs, diens en verblyf. Dankie Ina.
Tanya B - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker, ruimte in die kamer.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Tanya, dis altyd lekker om julle te ontvang.
Alida K - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Alida, dit was heerlik om jou hier te ontvang.
Groete
Ina
Antoinette C - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en baie bekostigbaar.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Antoinette, dit was lekker om julle te ontmoet.
Carl F - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Thank you Carl, I appreciate your kind words.
Henco M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Henco, ek waardeer jou goeie kommentaar.
Yolandie S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en waarde vir geld.
Johan F - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam, en perfek. Tien uit tien.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Johan, ek waardeer julle goeie kommentaar. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontvang en te ontmoet.
Frank W - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Hans P - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, vriendelike ontvangs.
Leane B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker, sal die slaapplek vir ander aanbeveel.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie.
Annemarie F - Des 2023
Algehele gradering
Dankie Ina vir die gawe vriendelike ontvangs laat aand.
Sandra J - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en die dekor is pragtig. Goeie vriendelike diens.
Lees meerSleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Sandra, wat 'n voorreg om gaste soos julle te ontmoet en te ontvang.
Des te meer hoe skoon en netjies julle die eenheid agtergelaat het.
Hans P - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Hans, ons waardeer jou goeie terugvoering.
Willem S - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, die verblyf was skoon en netjies.
Toekie S - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Toekie, ek waardeer dit opreg. Groete, Ina.
Hans P - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Wimpie R - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Wimpie. Ons waardeer julle goeie resensie, en hoop om julle gou weer te sien.
Pierre G - Des 2022
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Pierre, dit was heerlik om julle te ontmoet.
Groete, Ina en Stephan.
Susan V - Aug 2022
Algehele gradering
As ek oornag, is my behoefte 'n netjiese eenheid, goeie nagrus op 'n goeie kwaliteit matras, kraakvars, wit linne, skoon badkamergerief met warm water, en selfsorgware. Ons behoeftes is meer as vervul. Dankie, Ina, jy mag maar goed voel oor wat jy bied.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Susan, dit word opreg waardeer en dankie dat julle by ons oornag het. Groete Ina
Mandla D - Jan 2022
Algehele gradering
I had a blissful time.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Thank you Mandla, I really appreciate your reply.
Stephanie K - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige gordyne en mooi kamer.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Dankie Stephanie
Jacobus C - Sep 2022
Algehele gradering
The reception was very friendly and the accommodation was clean.
Niall D - Mei 2022
Algehele gradering
Very pleasant. Perfect for overnight stay.
Chris V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, aangename verblyf.
Peter B - Nov 2021
Algehele gradering
The second time staying here, absolutely brilliant.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Hi Peter, dit was heerlik om julle weer hier te ontvang het. Ek sien uit na julle volgende oorslaap. Groete Ina
Laura C - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, stil en veilig.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Laura, dis altyd vir my lekker om nuwe gaste te ontmoet. Dankie dat julle gekies het om hier te oornag. Groete, Ina.
Peter B - Feb 2021
Algehele gradering
Without hesitation we would use this B&B again.
Bertha D - Mrt 2021
Algehele gradering
Kalm en rustig met goeie mense.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Bertha, ek waardeer jou resensie. Hoop om jou weer te sien. Groete Ina
Valerie L - Des 2020
Algehele gradering
Lekker veilige plek vir die aand.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Valerie, dit was vir ons ook lekker om julle Kapenaars hier te ontvang. Julle is so spesiaal. Ons hoop om julle weer eendag te sien. Stephan en Ina.
Clint H - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was bietjie vinnig gewees so kan nie regtag se nie,maar onder omstand heede was dit aanvaarbaar.
Mike D - Mrt 2020
Algehele gradering
Clean accommodation with everything we required.
Jd B - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie JD, julle het pragtige kinders. Dis altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang, hoop om julle weer eendag te ontvang.
Ericka V - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflike ontvangs, skoon eenhede, veilige parkering.
Joey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop julle kom weer.
Jeanette D - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike verblyf.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Nettie, dit was 'n voorreg om julle as gaste te gehad het. Groete en baie sterkte vorentoe.
Hannelie K - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, vriendelike ontvangs.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie Hannelie, ek hoop om julle weer eendag te kan ontvang. Groete Ina
Sarie A - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies.
Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer
Baie dankie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Benade-rylaan 161, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang