Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ 161 Benade Drive

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Sleep @ 161 Benade Drive
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hans P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Goeie ontvangs, diens en verblyf. Dankie Ina.

Soos altyd goeie diens, ontvangs en verblyf. Baie dankie Ina.

Tanya B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Baie lekker, ruimte in die kamer.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is so mooi, netjies en skoon. Vir seker ons gunsteling. Die mense is so vriendelik en gasvry.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Tanya, dis altyd lekker om julle te ontvang.

Sleep @ 161 Benade Drive
Alida K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K

Uitstekende verblyf!

Skoon, ruim kamers in 'n rustige omgewing met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en opvolg. Die lekkerste wat ek nog oorgebly het.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Alida, dit was heerlik om jou hier te ontvang.

Groete

Ina

Sleep @ 161 Benade Drive
Antoinette C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Skoon, gerieflik en baie bekostigbaar.

Dankie Tannie, die bed het heerlik geslaap met die elektriese kombers. Veral omdat dit so bitter koud was.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Antoinette, dit was lekker om julle te ontmoet.

Sleep @ 161 Benade Drive
Carl F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl F

Excellent.

Excellent - clean, neat, comfortable bed.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Thank you Carl, I appreciate your kind words.

Sleep @ 161 Benade Drive
Henco M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco M

Rustigheid.

Baie mooi en netjiese plek. Alles wat jy soek is daar met die vriendelikste mense om jou te ontvang.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Henco, ek waardeer jou goeie kommentaar.

Sleep @ 161 Benade Drive
Yolandie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S

Baie gemaklik en waarde vir geld.

Die plekkie en diens was uitstekend. Ons kon nie vir beter gevraag het nie. Baie dankie!

Johan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Aangenaam, en perfek. Tien uit tien.

Beste waarde vir geld ooit!

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Johan, ek waardeer julle goeie kommentaar. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontvang en te ontmoet.

Sleep @ 161 Benade Drive
Frank W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W

Excellent.

Pleasant - facility has everything needed for an overnight stay and an excellent hostess.

Hans P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Waarde vir geld, vriendelike ontvangs.

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs. Sal definitief weer gebruik.

Leane B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leane B

Baie lekker, sal die slaapplek vir ander aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly, die eienaar is baie vriendelik en die eenheid is baie netjies en skoon.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ons waardeer dit baie.

Sleep @ 161 Benade Drive
Annemarie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie F

Dankie Ina vir die gawe vriendelike ontvangs laat aand.

Heerlike oornag verblyf!

Sandra J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Netjies, skoon en die dekor is pragtig. Goeie vriendelike diens.

Tannie Ina is dierbaar en het die ekstra myl geloop toe ons ons rekenaar se koord daar vergeet het. Die plekkie is pragtig en als wat ons nodig gehad het was daar gewees tot beskuit saam met ons oggendkoffie. Ons kamer was netjies en skoon, sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Tannie Ina het ons vriendelik ontvang en het ons vinnig by ons kamer gekry. Die beurtkrag se skedule was opgeplak en ons het presies geweet wanneer daar nie krag gaan wees nie. Ligte was beskikbaar tydens beurtkrag. 10 uit 10 vir julle plekkie.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Sandra, wat 'n voorreg om gaste soos julle te ontmoet en te ontvang.
Des te meer hoe skoon en netjies julle die eenheid agtergelaat het.

Sleep @ 161 Benade Drive
Hans P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs en waarde vir geld. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Hans, ons waardeer jou goeie terugvoering.

Sleep @ 161 Benade Drive
Willem S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Vriendelik ontvang, die verblyf was skoon en netjies.

'n ware juweel in Bloem!

Toekie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Toekie S

Uitstekend!

Groot ruim kamer ten volle toegerus vir onvergeetlike verblyf saam met die hele gesin. Detail soos warmkomberse, koekies en beskuit en vriendelike gasvrou Ina gaan hierdie definitief my eerste keuse wees vir verblyf in Bloemfontein!

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Toekie, ek waardeer dit opreg. Groete, Ina.

Sleep @ 161 Benade Drive
Hans P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans P

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Sal julle definitief aanbeveel. Baie skoon en netjies, met alles wat nodig is vir oornag verblyf. DStv en WiFi het goed gewerk. Vriendelike ontvangs deur Ina, baie dankie.

Wimpie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie R

Fantastiese plekkie.

Skoon en netjiese plek wat ons defnitief weer sal besoek.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Wimpie. Ons waardeer julle goeie resensie, en hoop om julle gou weer te sien.

Sleep @ 161 Benade Drive
Pierre G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Baie, baie lekker!

Voel soos jou huis en familie. Ina en Stephan is vriendelik en behulpsaam.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Pierre, dit was heerlik om julle te ontmoet.
Groete, Ina en Stephan.

Sleep @ 161 Benade Drive
Susan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

As ek oornag, is my behoefte 'n netjiese eenheid, goeie nagrus op 'n goeie kwaliteit matras, kraakvars, wit linne, skoon badkamergerief met warm water, en selfsorgware. Ons behoeftes is meer as vervul. Dankie, Ina, jy mag maar goed voel oor wat jy bied.

Baie goeie waarde teen 'n bekostigbare tarief.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Susan, dit word opreg waardeer en dankie dat julle by ons oornag het. Groete Ina

Sleep @ 161 Benade Drive
Mandla D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla D

I had a blissful time.

Wow, very well done.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Thank you Mandla, I really appreciate your reply.

Sleep @ 161 Benade Drive
Stephanie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie K

Pragtige gordyne en mooi kamer.

Binneversiering keurig, lieflike groot badkamer.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Dankie Stephanie

Sleep @ 161 Benade Drive
Jacobus C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus C

The reception was very friendly and the accommodation was clean.

We were received in a professional manner and the accommodation was clean and neat.

Niall D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niall D

Very pleasant. Perfect for overnight stay.

Only drawback was that mattress was hard. Being elderly we would have preferred a softer mattress. Everything else was perfect. Easy to find. Warm reception.

Chris V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Pragtige, aangename verblyf.

Ek was baie beïndruk. Werklik keurig en goed beplan. Heerlik gebly.

Peter B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

The second time staying here, absolutely brilliant.

Will always stay here when in Bloemfontein. Fantastic at these rates.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Hi Peter, dit was heerlik om julle weer hier te ontvang het. Ek sien uit na julle volgende oorslaap. Groete Ina

Sleep @ 161 Benade Drive
Laura C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C

Gerieflik, stil en veilig.

Baie netjies, gerieflik en veilig. Gasvrou baie vriendelik.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Laura, dis altyd vir my lekker om nuwe gaste te ontmoet. Dankie dat julle gekies het om hier te oornag. Groete, Ina.

Sleep @ 161 Benade Drive
Peter B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Without hesitation we would use this B&B again.

Fantastic B&B, everything you want. It's home away from home, we highly recommend this place and will definitely be returning here.

Bertha D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertha D

Kalm en rustig met goeie mense.

Daar is aan als gedink. Dis die eerste keer wat daar genoeg muurprop-verlengings vir haardroeërs en selfoonlaaiers is.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Bertha, ek waardeer jou resensie. Hoop om jou weer te sien. Groete Ina

Sleep @ 161 Benade Drive
Valerie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L

Lekker veilige plek vir die aand.

Baie netjiese en lieflike plekkie om na 'n lang dag op die pad jou voete te lig en te rus. Om alles te kroon, nog volle DStv sodat ons ons geliefde kanaal, 183 - Wildearth, kon kyk en net rustig ontspan asof ons in die wildtuin is. Alles is perfek, net wat mens nodig het, selfs 'n lekker stukkie beskuit om saam ons oggendkoffie te geniet. Baie veilig. Sal gerus weer daar besoek aflê.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Valerie, dit was vir ons ook lekker om julle Kapenaars hier te ontvang. Julle is so spesiaal. Ons hoop om julle weer eendag te sien. Stephan en Ina.

Sleep @ 161 Benade Drive
Clint H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint H

Dit was bietjie vinnig gewees so kan nie regtag se nie,maar onder omstand heede was dit aanvaarbaar.

Die ontvangs was goed en welkomend en die plek was baie netjies en skoon en als was daar wat noodig was,regtig waarde vir geld.

Mike D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Clean accommodation with everything we required.

Ina was very friendly. Can definitely recommend this for a travelling overnight stop.

Jd B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jd B

Lekker.

Lekker lekker. Netjies. Skoon.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie JD, julle het pragtige kinders. Dis altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang, hoop om julle weer eendag te ontvang.

Sleep @ 161 Benade Drive
Ericka V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka V

Lieflike ontvangs, skoon eenhede, veilige parkering.

Heerlik gebly, sal vir seker die akkommodasie aanbeveel. Vriendelike personeel.

Joey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Pragtig en gerieflik.

Pragtig, gerieflik met aircon en vol DStv-kanale. Vriendelike ontvangs en groet. Ina is 'n opregte gasvrou. Dankie.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop julle kom weer.

Sleep @ 161 Benade Drive
Jeanette D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Wonderlike, vriendelike verblyf.

Beter diens en verblyf kan jy nie kry nie. Daar word na alle moontlike vereistes omgesien. En vir ons is daar soveel meer gedoen as wat mens verwag om 'n moeilike tyd beter te maak. Baie dankie, Tannie Ina, ons het die ekstras so waardeer. Verblyf is skoon netjies en so gemaklik. Ek het al by baie plekke oorgeslaap, maar hierdie was voorwaar die gerieflikste. Sal almal aanbeveel om hier te bly.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Nettie, dit was 'n voorreg om julle as gaste te gehad het. Groete en baie sterkte vorentoe.

Sleep @ 161 Benade Drive
Hannelie K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Skoon, netjies, veilig, vriendelike ontvangs.

Heerlike verblyf na 'n lang pad. Ina was baie baie gasvry en vriendelik. Die eenheid bied alles wat 'n mens nodig het en is baie netjies en skoon. Kan dit beslis aanbeveel.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie Hannelie, ek hoop om julle weer eendag te kan ontvang. Groete Ina

Sleep @ 161 Benade Drive
Sarie A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie A

Netjies.

Wat 'n netjies plek. Ina was baie hul vaardig en vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan bly wanneer ons in Bloemfontein moet oor slaap Tien uit tien.

Sleep @ 161 Benade Drive se terugvoer

Baie dankie

Sleep @ 161 Benade Drive
Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Benade-rylaan 161, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a3ae6fb699aa46ce905811778223d2ecb2440333cd200798ac540e2ad9fb59873b56b59bcb7da46448e6a17d5a5ab75d2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 161 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.141355769677 26.183448046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang