Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ 161 Benade Drive

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hans P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie ontvangs, diens en verblyf. Dankie Ina. Soos altyd goeie diens, ontvangs en verblyf. Baie dankie Ina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker, ruimte in die kamer. Ons het baie lekker gebly. Die plek is so mooi, netjies en skoon. Vir seker ons gunsteling. Die mense is so vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Sleep @ 161 Benade Drive
Baie dankie Tanya, dis altyd lekker om julle te ontvang.

Alida K
1 nag
5.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf! Skoon, ruim kamers in 'n rustige omgewing met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en opvolg. Die lekkerste wat ek nog oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Sleep @ 161 Benade Drive
Baie dankie Alida, dit was heerlik om jou hier te ontvang. Groete Ina

Antoinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, gerieflik en baie bekostigbaar. Dankie Tannie, die bed het heerlik geslaap met die elektriese kombers. Veral omdat dit so bitter koud was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Sleep @ 161 Benade Drive
Baie dankie Antoinette, dit was lekker om julle te ontmoet.

Carl F
1 nag
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent - clean, neat, comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Sleep @ 161 Benade Drive
Thank you Carl, I appreciate your kind words.

Henco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustigheid. Baie mooi en netjiese plek. Alles wat jy soek is daar met die vriendelikste mense om jou te ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Sleep @ 161 Benade Drive
Baie dankie Henco, ek waardeer jou goeie kommentaar.

Yolandie S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie gemaklik en waarde vir geld. Die plekkie en diens was uitstekend. Ons kon nie vir beter gevraag het nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam, en perfek. Tien uit tien. Beste waarde vir geld ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Sleep @ 161 Benade Drive
Baie dankie Johan, ek waardeer julle goeie kommentaar. Dit was vir ons ook lekker om julle te ontvang en te ontmoet.

Frank W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Excellent. Pleasant - facility has everything needed for an overnight stay and an excellent hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans P
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Waarde vir geld, vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Benade-rylaan 161, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a3ae6fb699aa46ce905811778223d2ecb2440333cd200798ac540e2ad9fb59873b56b59bcb7da46448e6a17d5a5ab75d2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 161 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.141355769677 26.183448046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang