Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ 74

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wikus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi en veilig plek. Baie lekker plek. Veilig en skoon. Sal aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie netjies, skoon. Geen klagtes. Lekker gebly, lekker geslaap, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Werklik die plek geniet. Dit was die perfekte begin vir ons roadtrip. Vriendelike ontvangs en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Het lekker geslaap in 'n stil omgewing. Baie lekker geslaap. Netjiese en skoon plek. Goeie oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gebly. Het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig en veilig. Baie lekker vir oornag. Sal beslis weer daar draai in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebraai en geslaap. Alles in plek gewees. Die plekkie was perfek vir wat ons nodig gehad het vir die aand. Die braaiplek het ons gehelp ontspan voor ons gaan slaap. Jo-Anne is 'n beleefde en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meisie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Gerieflik en skoon. Alles wat jy nodig het vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmond C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was stil en rustig met alles wat jy benodig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Awesome. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 74, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA519043ab14a503491e1d75cbf703677fc27f98b298ecab6e7e34aad05a6f2cc96220a05120cf301236df82e03cd422cffca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 74 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.351921 22.599764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang