Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep @ Solomon 8

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Martha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangename verblyf gehad. Ons het goed gebly, maar 'n waaier sal help gedurende die nag aangesien die lugreëling nie heelnag gebruik kan word nie en dit was nogal warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker oornag verblyf. Baie lekker oornag verblyf. Baie netjies en smaakvol met alles wat nodig is. Vriendelike ontvangs en swembad was heerlik vir kinders na 'n lang rit. Beveel beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Baie lekker. Ek sal weer hier wil kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alta H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Heerlik oornag. Baie gasvry en veilig. Eenheid ruim en alles daar wat nodig is. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ester H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die plekkie is pragtig, gesellig, privaat maar. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die plekkie is pragtig, gesellig, privaat maar tog deel van die huisgesin. Ons was vriendelik en gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Eienaars baie vriendelik, behulpsaam en die plek was netjies. Verblyf was perfek vir die doel waarvoor ons in Kimberley was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Felt at home. We really enjoyed our stay. The owner was very kind and friendly. They were very concerned about their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It's a safe and clean place. It was a nice place and they were friendly. I didn't like the fact that they didn't allow visitors even though they didn't come to do sleepovers. Their WiFi kept on losing network most of the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beslis waarde vir geld. Die verblyf is ruim en baie netjies en skoon, en die gasheer is ook baie behulpsaam. Sal beslis weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Solomon-straat 8, Klisser, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e36709fc1d8498df9ce358c50b59ec27040c98a67414ac31e17d5ecdf4e5d8ba21a4412dfe5e02651d1b347236e54b35877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 8 Solomon Street Klisser 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -28.75306 24.77875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang